Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchard Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
John V
1 nag
5.0
Okt 2024

Comfortable and restful. Pleasant stay in a comfortable room and very convenient opposite a shopping mall and garage. Easy to find and quiet with safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orchard Guest House
Thank you for your kind words! I'm so glad you found the room comfortable and enjoyed the convenient location. It was a pleasure having you, and we hope to welcome you back soon

Stanley V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie goeie ontvangs gehad. Het baie lekker gebly en 'n baie goeie ontvangs ook gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orchard Guest House
Ek is bly om te hoor dat jy 'n aangename ervaring gehad het en dat ons ontvangs aan jou verwagtinge voldoen het. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!

Stephanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies, vriendelike ontvangs en diens. Uitstekend sal verseker aanbeveel. Ja definitief. Elna was 'n uitstekende gasvrou. Jy het dadelik welkom en op jou gemak gevoel. Sy en haar seun was baie vriendelik en behulpsaam. Personeel was deeglik en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pjh S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lekker. Ja, netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orchard Guest House
Dankie vir die terugvoering, Ek waardeer dit. Hoop jy gaan gou weer hier kom oorbly.

Avela A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Awesomeness. We enjoyed our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orchard Guest House
We're thrilled to hear that you enjoyed your stay with us! Thank you for choosing our guesthouse. If there's anything we can do to make your next visit even more enjoyable, please don't hesitate to let us know. We look forward to welcoming you back in the future!

Lood M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Ek het dit geniet. Dit was baie aangenaam en naby die sentrum gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orchard Guest House
Dit is goed om te hoor dat jou verblyf aangenaam was! Ons is bly dat jy die nabyheid van die sentrum geniet het. Baie dankie vir jou terugvoer!

Cindie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Braai area by kamer was lekker gerieflik gewees. Het lekker geslaap, eetgerei was net nie skoon gewees nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orchard Guest House
Goeie more, Ek is baie bly dat julle ons gekies het en dat julle lekker geslaap het. Baie dankie dat julle my attent gemaak het op die eetgerei wat nie skoon was nie. Ek het my personeel gesê om aandag daaraan te gee.

Anjalize L
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2024

Daar was geen suiker in die kamer nie. Ja, maar die eienaar het 'n klein hondjie wat in die gastehuis bly, en elke keer as daar iemand loop of beweeg, blaf dit verskriklik in die gastehuis. Baie baie steurend gewees.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Netjiese en kleinerige eenheid. Als netjies en soos geadverteer. Parkeer area kan 'n probleem wees as hulle vol is en die badkamer is baie beknop. Sal weer daar stop maar dan 'n ander eenheid huur.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elna
Orchard Guest House
Good morning, Thank you for sharing your feedback about your recent stay with us. We sincerely apologise for the inconveniences you experienced. Firstly, we regret the 20-minute delay you encountered upon check-in. Our team strives to ensure rooms are ready on time, but we prioritise cleanliness and neatness at all times. We are also sorry for the confusion regarding breakfast. According to our records, breakfast was not included in your booking, and we apologise for any misunderstanding. We understand how this could have been disappointing, especially given that other guests may have received complimentary breakfast due to different booking terms. On a positive note, we're glad to hear that you enjoyed your stay overall, and that our housekeeping team provided excellent service with daily cleaning and fresh towels. We value your feedback and will use it to improve our services. We hope to have the opportunity to welcome you back and provide a seamless experience. Warm regards, Elna Owner Orcharde Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benaderylaan 130, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b7b9651912298dcbd9a015659d8d370816974f1167d847479ad9dce6902fc1bc5e6ac6b64cb48e1daad6dfbc28b2159edff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 130 Benade Drive Fichardtpark 9331 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.14548 26.18129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang