Oryx Game Camp
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Sanet J - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker. As jy kan niksdoen vir dae aan een sal dit jou perfek pas.
Leandra V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker privaat. Baie netjies. Ons kon lekker stap.
Arlene A - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Rentia A - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker rustige naweek geniet op Oryx.
Ronel K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en skoon.
Jurgen K - Apr 2023
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, skoon.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Letlhabile-weg af, Brits, 0250, Noordwes