Osler Place Self-Catering
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die ander gaste 'n gesinsbadkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak deel. Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. Buite is daar 'n stoep en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied 3 slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 6 gaste. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak terwyl die ander 2 kamers 'n gesinsbadkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak deel. Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. Buite is daar 'n patio en braaigeriewe wat uitkyk oor Stilbaai se inheemse tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied 3 slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 6 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die derde kamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die ander 2 kamers 'n gesinsbadkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak deel. Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. Buite is daar 'n patio en braaigeriewe wat uitkyk oor Stilbaai se inheemse tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oslerstraat 50, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang