Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otters Den Self-catering Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 10, Fort Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Otters Den Self-catering Cottages is op 'n stukkie ongerepte platteland van 18 hektaar in die hartjie van die Midlands Meander geleë.

Verblyf by Otters Den Self-catering Cottages beskik oor 4 grasdakkothuise en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Elke losstaande eenheid het 1 slaapkamer, 'n oop en suite-badkamer, 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea met 'n Megamaster-kaggel.

Elke kothuis het ook 'n Jacuzzi, Weber-braai, Mega Master-kaggel, gratis WiFi, 'n TV met DStv. 'n Komplimentêre verwelkomingspakket met tee, koffie, suiker, melk en tuisgemaakte ontbytkoekies word met aankoms voorsien.

Elke eenheid kyk oor die Lions-rivier van 'n privaat dek af. Otters Den Self-catering Cottages is die ideale basis waarvandaan jy die omliggende area en besienswaardighede soos die natuurreservate, museums, kunsvlytmarkies, gewilde forrelriviere, trouvenues, avontuursportgeriewe en vele meer kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Michele M
Saam met lewensmaat
5.0
Thoroughly enjoyed the quiet and comfort. Absolutely loved our stay at Otters Den. Perfect comfort and spaciousness. Absolute tranquili...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Wayne J
Saam met lewensmaat
5.0
Great weekend. Great place for a weekend getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
May 2024
Kerry J
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect place for a quiet getaway. This is a beautiful and peaceful location. The place was clean, and the owners were very approacha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Teri M
Saam met lewensmaat
5.0
My fiancé and I absolutely loved our stay! We absolutely loved our stay. We will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mar 2024
Ilze D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek in die Midlands. Dit was ons tweede keer by Otters Den en dit was net so lekker soos die eerste keer. Dit is perfek geleë naby Notti...
Sien meer
Mar 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dargle-weg 10, Fort Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Otters Den Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 10, Fort Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a861c76dd1de89ed089111ce1efd9fc8aed3aaa3799e01fbc10a5fe5787fb8291798f661d18908f24658827ea16b043e415?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 10 Dargle Road Fort Nottingham 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.440656753957 29.937322451062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang