Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otto Relaxing Farmhouse

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Otto Relaxing Farmhouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nadine V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Kan maklik 'n week daar bly!

Die huis is fantasties dit het gevoel of ons by die huis was weg van die huis. Ons was verwelkom met 'n vrolike vuurtjie wat klaar vir ons gemaak was. Baie dankie dit was 'n heerlike bosveldgevoel en 'n rustige atmosfeer.

Lize B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lize B

Die huis is netjies.

Met ons aankoms toe besef ons dit is die mense se "naweek"-huis wat verhuur word en dus was hulle yskas vol van hul eie kos asook die kaste. Dit het mens so bietjie ongemaklik laat voel.

Ignatius S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius S

Stil, gerieflik en skoon.

Wow! Wat 'n wonderlike plaaswegbreek in die stilte van die natuur in 'n huis wat vreeslik gerieflik is en baie goed toegerus is.

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R565, Boshoek, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5dafdb67c663a3e7f6614cd3eb76eea321a71de639127c5a6a52edfefa20309876621aa023985f13e80b6832943dd008972?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Off the R565 Boshoek 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.506249767744 26.950987692732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang