Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Melkstal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lorene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dut was 'n vreeslike lekker wegbreek net 'n entjie uit Pretoria. D. Dit was vreeslik lekker om die plaasstilte te beleef. Dankie aan die gasheer vir die heerlike vars brood, jogurt, plaasbotter en vars melk wat julle vir ons gelos het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustige, lekker plaaskuier. Ons het so lekker gekuier. Die kommunikasie was baie goed en Danie was baie tegemoedkomend. Die varsgebakte piesangbrood was 'n ekstra bonus. Die dekor en afwerkings van die plekkie is pragtig. Daar is alles wat mens nodig het in die kombuis en goeie gehalte beddegoed. Ons sal definitief terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Wonderlik, rustig, pragtige en uniek. Ons het heerlik gebly, so mooi gedekoreer, goeie bed en beddegoed, als wat mens nodig het. Baie dankie vir heerlike vars brood. Sterk aan te beveel vir die karakter en rustigheid. 10 uit 10. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wicus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Peace and quiet. The attention to detail is out of this world, one of the most family finishes. Just far away from town not to be a hassle if something is needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eva N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Peaceful and clean. Quiet and very nicely decorated. Comfortable beds. Well equipped with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie oorspronklike detail in al die klein dingetjies. Opregte boeregasvryheid. Opregte boeregasvryheid van almal wat ons ontmoet het. Aandag is gegee aan al die klein dingetjies. Die Ou Melkstal was baie netjies en baie skoon met die lekkerste beddegoed. Danie en Edna was baie toegeeflik met my versoek om later uit te boek weens omstandighede en het ons regtig welkom laat voel. Ons sal vir seker weer by die Ou Melkstal oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colyn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wat 'n lieflike plek om tot stilstand te kom. Ek en my verloofde het die romantiese rustige plek terdeë geniet. Wonderlike mense. Julle plek is waarlik besonder. Awesome gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was heerlik rustig. Dit was net wat ons nodig gehad het. Sal weer gaan. Dis pragtig en netjies en baie stil. Ideaal om te gaan afsonder en tyd met Vader te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela L
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Comfy stay. Loved the quirky finishes and the little treats. Made us feel very welcome. Nice location close to the Nan Hua Temple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adil A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Perfect. Everything was perfect. The owner helped with everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Plaas Onverwacht, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e160e02f9f2e425767dc395f5d9b9b6e88c148279d197960a18f1a6a19f9ca998626f71faf79adadbd209f35b6fb60e4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R104 Plaas Onverwacht 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.789772409495 28.663308029311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang