Ou Tol Cango Retreat
Beskrywing
Hierdie kothuis is vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek in 'n pragtige omgewing. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kaggel, 'n pragtige stoep en 'n Jacuzzi met 'n uitsig op die berge en oor die rivierstroom. Braaitoebehore en -roosters is beskikbaar is beskikbaar en hout en vuuraanstekers is by die kantoor te koop. Die eenheid sluit koffie, suiker, sout, peper, Sunlight Liquid en toiletpapier vir die eerste 2 nagte in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste laat aankom sonder om ons vooraf in kennis te stel, sal 'n laat-inklokfooi gehef word.
Die verblyf bied ontbyt en braaipakkies teen 'n ekstra koste, maar dit moet 24 uur vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Peace is 'n pragtige houthuis met 2 slaapkamers met lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas, eetgerei en breekware vir 4 toegerus. Braaitoebehore en -roosters is beskikbaar is beskikbaar en hout en vuuraanstekers is by die kantoor te koop. Die eenheid sluit koffie, suiker, sout, peper, Sunlight Liquid en toiletpapier vir die eerste 2 nagte in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste laat aankom sonder om ons vooraf in kennis te stel, sal 'n laat-inklokfooi gehef word.
Die verblyf bied ontbyt en braaipakkies teen 'n ekstra koste, maar dit moet 24 uur vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtig opgeknapte eenheid beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 badkamers met 'n toilet en 'n stort elk. Die kaggel vir die koue winteraande is 'n bonus. Die eenheid bied 'n leefarea en 'n slaapkamer wat na 'n skaduryke dek met 'n spa-bad en 'n uitsig oor die rivier en op die berge lei. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas, eetgerei en breekware vir 6 toegerus. Braaitoebehore en -roosters is beskikbaar is beskikbaar en hout en vuuraanstekers is by die kantoor te koop. Die eenheid sluit koffie, suiker, sout, peper, Sunlight Liquid en toiletpapier vir die eerste 2 nagte in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste laat aankom sonder om ons vooraf in kennis te stel, sal 'n laat-inklokfooi gehef word.
Die verblyf bied ontbyt en braaipakkies teen 'n ekstra koste, maar dit moet 24 uur vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Blessed bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaaparea in die oopplan-leefarea met 'n koningingrootte-bed vir 2 gaste. Die sitarea het 'n binnebraai-area en 'n groot houtdek met 'n buitebraai, vuurput en 'n Jacuzzi met 'n uitsig op die berge en oor die rivierstroom.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste laat aankom sonder om ons vooraf in kennis te stel, sal 'n laat-inklokfooi gehef word.
Die verblyf bied ontbyt en braaipakkies teen 'n ekstra koste, maar dit moet 24 uur vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse selfsorgkothuis beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een slaapkamer 2 enkelbeddens het en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus. Hierdie eenheid het 'n plonspoel. Gaste het toegang tot 'n stoep en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Indien gaste laat aankom sonder om ons vooraf in kennis te stel, sal 'n laat-inklokfooi gehef word.
Die verblyf bied ontbyt en braaipakkies teen 'n ekstra koste, maar dit moet 24 uur vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is langs 'n kinderspeelarea geleë en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 koningingrootte-beddens en 1 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Die eenheid het 2 badkamers en die eerste badkamer het 'n stort en 'n toilet, en die tweede een het 'n bad, stort en toilet. Die huis spog met 'n stoep met binne- en buitebraaigeriewe, 'n Jacuzzi en 'n kaggel vir die koue nagte. Die kombuis is met 'n sesplaatgasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas, alle eetgerei en breekware vir 8 toegerus. Braaitoebehore en -roosters is beskikbaar is beskikbaar en hout en vuuraanstekers is by die kantoor te koop. Die eenheid sluit koffie, suiker, sout, peper, Sunlight Liquid en toiletpapier vir die eerste 2 nagte in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Jacuzzi
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste laat aankom sonder om ons vooraf in kennis te stel, sal 'n laat-inklokfooi gehef word.
Die verblyf bied ontbyt en braaipakkies teen 'n ekstra koste, maar dit moet 24 uur vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No. 28, Erfdeel 49, De Kombuys Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang