Oue Werf Country House
Beskrywing
Die meeste van die standaardkamers het 2 enkelbeddens. Gaste moet asb. spesifiseer as hulle 'n koningingrootte-bed soek. Die kamers het 'n uitsig oor die tuine en op die Swartbergreeks. Elke kamer het ook 'n privaat ingang, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met M-Net en lugversorging. 'n Driegang-aandete is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 11 betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons selfsorg-eenheid kan twee volwassenes akkommodeer. Hierdie eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel en elektriese toonbankstoof waar jy jou eie maaltye kan voorberei. Die kamer het 'n privaat ingang wat oor die Swartberge en tuin uitkyk, en beskik oor alle moderne geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Maaltye is nie ingesluit nie.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 11 betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Luukse dubbelkamer met badkamer met stort en toilet wat skakel met die 2-enkelbedkamer. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, verwarmer, handdoeke, sjerrie en 'n private ingang in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 11 betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebrood-suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n haardroër en 'n TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 11 betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oue Werf Country House, Schoemanshoekvallei op pad na die Kangogrotte R328, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang