Ouhave Country Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ouhave Plaas, Osire, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ouhave Country Home is 'n plaas waar die Nguni-beeste vrylik rondbeweeg en gaste hulle in die rustige, natuurlike omgewing kan verlustig. Die plaas is 125 km suid van Otjiwarongo en net 15 minute se ry van Osire af.
Verblyf word in 2 luukse kamers met 2 enkelbeddens en 'n uitsig oor die tuin, sowel as 'n aparte selfsorgkothuis aangebied. Die kothuis is slegs geskik vir 2 gaste.
Gaste kan aan heerlike tuisgekookte maaltye op die toring of die terras smul, nadat hulle skemerkelkies geniet het.
Gaste kan gerus die swembad gebruik, die uitsig van die toring af geniet, of lekker op die plaas gaan stap.
Daar is verskeie wild- en voëlspesies op die perseel en gaste kan vanuit die wildkyk-skuiling of 'n voertuig dié spesies dophou. Anders kan hulle lekker gaan voetslaan, piekniek hou, in die tuin ontspan, of die sonsondergang waardeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ouhave Plaas, Osire, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
Sien meer verblyf in Otjozondjupa Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ouhave Plaas, Osire, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang