Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mary-ann G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann G

Baie vriendelike mense en blyplek was baie skoon en netjies. Sal vir seker aanbeveel vir ander.

Tannie Ingrid en haar dogter, Valerie, was baie aangenaam, gehelp soos ons versoeke gehad het. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Dit plekkie is skoon, netjies en kan die liefde voel. Baie tevrede.

Andre P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Verblyf uit die boonste rakke in Henneman.

Hierdie was ons 2de besoek by Ouma se Plaaskombuis, en soos gewoonlik was die verblyf en diens puik.

Mariette P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Sal hulle aanbeveel so ver as wat ons gaan.

Die beste en vriendlikste diens. Gevoel dat jy by familie aan huis was en nie vreemdelinge nie.

Nemesia G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nemesia G

Vriendelik, netjies, gemaklik.

Heerlik en gemaklik oorgeslaap.

Pieter T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T

Gerieflike akkommodasie.

Vriendelike diens deur gasvrou gelewer.

Jacques O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O

Netjies en gerieflik.

Ouma se plaaskombuis het ons baie tuis laat voel en alles wat in plek, skoon en netjies. As jy ooit oornagplek in die area benodig kan jy nie 'n fout maak om hier te bespreek nie.

Theo V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Lekker gekuier.

Was by Bokkieweek en was slegs in die aande daar. Het lekker geslaap.

Andre P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Gerieflik, waarde vir geld.

Absoluut waarde vir geld. Die foto's op die webtuiste jok nie.

Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Gesellige en gerieflike verblyf.

Kamers is goed toegerus, gasvryheid puik, etes heerlik en die groen grasperke en tuin dra by tot 'n rustige verblyf.

Neels B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Neels B

Ons het die vars lug geniet.

Toe ons wou inboek is ons meegedeel dat die kamer wat ons bespreek het nie beskikbaar is nie. Hulle kon ons voor die tyd laat weet het of die mense in 'n ander beskikbare kamer geplaas het. Ons het in 'n kamer met 2 enkelbeddens geslaap. Die vrou was baie vriendelik en behulpsaam en baie jammer, maar dit is nie waarvoor ons voor betaal het nie.

Madri J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri J

Wonderlike, rustige omgewing.

Ek beveel graag Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers aan. My verblyf was so rustig en ek het heerlik gerus na 'n dag se werk. Die omgewing is pragtig en die ontvangs was wonderlik verwelkomend. Dis nog mooier as enige van die foto's.

Elga And Alastair Yule Y - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elga And Alastair Yule Y

Een aand in Hennenman.

Ingrid Rossouw en haar eggenoot, die eienaars van Ouma se Plaaskombuis en gastekamers, is besonder vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons het ons aand by hierdie gastehuis geniet en kan Ouma se Plaaskombuis hoog aanskryf vir enigiemand wat blyplek in Hennenman benodig!

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R70, Confido Small Holdings 10, Hennenman, 9445, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA628ec7d7a485a1c96b54fb70b805f1a6bb48c142b7f1dd74457655fcbff141676708c0f2cc84f952f2f10d8a1e04af1b83d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Off the R70 10 Confido Small Holdings 9445 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.969246203674 27.037299717266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang