Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oumari

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Oumari
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Simoné S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné S

Die uitsig is pragtig, die verblyf is gemaklik, en die mense is baie vriendelik!

Ja, ons het heerlik gekuier en sal volgende keer langer wil bly.

Cabri V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V

Waarde vir geld.

Dit is regtig die mees sentrale ligging om die hele Boland te verken. Die ruim huis het alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Baie ruim. Pragtige uitsig. Zonja en Sakkie het ons mooi raad gegee met 'n klein familiekrisis. Ons sal beslis weer daar bly. Baie dankie.

Desmond W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W

Very well-equipped house , beds are farm and comfortable. House set in a well established garden area. Inside Braai in the kitchen a plus on cold nights. Zonja made us very welcome and informed us of all the place to see and visit.

Very central place to stay. You can visit wine farms and they are hiking and biking trails in the area. We really enjoyed the stay.

Lanadene D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanadene D

We had a wonderfully relexing time at Oumari and will definitely be back! Highly recommend it!

See stars.

Philip B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B

Ons het baie lekker hier gekuier.

Zonja het ons baie vriendelik ontvang. Die huis was baie ruim en goed toegerus. Dit was 'n koue en nat naweek en ons het die meeste van die tyd in die kombuis gekuier met sy binnebraai en gemakstoele.

Fred T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred T

Goed geleë, pragtige area.

Oumari is baie goed geleë tussen verskeie trouplekke in die area. Ons het heerlik gebly en ongelukkig te kort om die plek behoorlik te kon benut. Baie goeie geriewe.

Mini L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mini L

Excellent, will recommend.

Good for hiking or walking.

Melanie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Fantasties.

Dit was vir seker een van die beste verblyfplekke wat ons die afgelope paar jaar die voorreg gehad het om in te bly. Die huis het alles gehad wat ons kon nodig kry, en die rustige omgewing en mooi natuurskoon het bygedra dat dit 'n onvergeetlike paar dae was. Baie dankie aan ons gasvrou wat bereid was om ons so laat te ontvang en ons nogsteeds so hartlik ontvang het. Ons sal vir seker weer daar oornag as ons weer in die Kaap moet wees en kan Oumari werklik aanbeveel.

Irma A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma A

Heerlike, rustige afsaalplek.

Ons is mense wat hou van die natuur. Ek hou van rustigheid en netheid. ’n Heerlike naweek.

Anina O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina O

Fantasties.

Was heerlik om in 'n goed toegeruste huis te oornag. Gasverwarmers en elektriese komberse het dit snoesig warm gemaak in die nat winterkoue! Het dit vreeslik geniet om die uile te hoor roep deur die nag.

Hanlie R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R

Netjies, ruim en ideaal vir mense met kinders. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Regte huislike atmosfeer. Jammer ons kon nie langer bly nie.

Ruim en silwerskoon.

Joeline F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeline F

Dit was awesome! Regtig.

Ons was mal oor alles omtrent Oumari. Die verwelkoming en vriendelikheid van Zonja het ons onmiddellik tuis laat voel. Die verblyf was uitstekend. Ek beveel Oumari regtig aan vir enigeen wat wil boek.

Mini L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mini L

Delightful

Just loved everything about Oumari!

Andrea J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J

Enjoyable, beautiful and restful.

The host was very flexible with regard to our check-in time, which we appreciated. The house was fully equipped with everything we needed. It is a great place for a cosy winter break.

Andrew F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew F

Charming, spacious, beautiful setting. Lovely place for family break.

The house is spacious and welcoming. Lovely old world charm. Indoor fire/braai is a win in winter. Had everything we needed. Great location between mountains. Far enough off main road.

Lea S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea S

Hemel op aarde gewees.

Dit was hemels, ek sal elke dag daar wil leef.

Rudolf V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V

Beautiful location and great stay.

We had an impromptu decision to stay here, and what a gem!! Zonja was very friendly and made us feel very welcome. The house is big with a lot of space. Beds was really comfy and enough bedding for the coldish night. the house itself had everything in that we needed which is always really nice. Thank you for the Stay Oumari! Regards Rudolf

Mauritius P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritius P

Awesome experience!

Quiet and peaceful accommodation, Owners are super friendly and welcoming. Would recommend to anyone.

Marike F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marike F

Rustige plaas-wegbreek in die pragtige Slanghoekvallei.

Dit was 'n fantastiese wegbreek van die stad! Die kinders kon lag en speel, terwyl die grootmense braai en filosofeer oor die lewe. Ons kon ontspan in die salige wynlande met uitsig oor die berge. Die ryk erfenis van die Du Toit familie was baie spesiaal, en hul gasvryheid was tasbaar. Hoogs aanbeveelbaar, en ons sal beslis weer kom kuier.

Chris D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Baie lekker gebly vir 'n troue in die nabye omgewing.

Baie mooi tuin en baie rustig. Huis is ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Die Slanghoek Resort is ook net om die draai vir 'n lekker swem en putt-putt.

Priscilla D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla D

Ek het geen probleem gehad met die verblyf nie. Dit was uitstekend en die verwelkoming van die gasvryheid was die beste ooit. Ek sal weer wil gaan, want my knders het dit geniet. En dankie dat ek ons daar kon wees.

Die huis was lekker groot en woonbaar. Die beddens was ook genoeg. So ek beveel dit aan vir enige een wat dit wil boek. Julle sal nie spyt wees nie. Dit is die beste ooit jammer net dit was so kort sal langer wil bly, maar 'n volgende tyd.

Sanet D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Belewenis.

Verblyf was so 'n belewenis, sal dit enige tyd aan enige iemand aanbeveel.

Gerhard N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard N

Goeie keuse! Pragtige plaas en gemaklike groot huis, vriendelike eienaars.

Baie mooi ligging tussen wingerde en berge. Verblyf is skoon, netjies en met 'n kuierkombuis! Die eienaar, Zonja is baie vriendelik.

Madri V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madri V

Koel en rustige lafenis tussen die berge.

Die blyplek is heerlik koel en stil. 'n Pragtige tuin en ligging. Heerlike beddens.

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARkug6fBDRouRyx94cxQmZJlpojWtkkMqCIJdnOKrXK8xuqvRDb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 7 mense 24 5 1 5 Farm Welverdiend Off Slanghoek Road 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653922567155 19.225575706421
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang