Our Farmhouse At Alldays
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R572, Erfdeel 15 Plaas Alldays, Alldays, 0909, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Our Farmhouse At Alldays bied gehalteverblyf op 'n bekoorlike plaas buite die dorpie Alldays.
Gaste het 'n keuse van 4 gastekamers wat elk slaapplek aan 2 persone bied of 'n losstaande woonstel met slaapplek vir 4 persone. Die gastekamers beskik oor 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamers het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf en gaste kan ook die gemeenskaplike eetarea en braaigeriewe gebruik.
Die losstaande woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en dié kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n privaat kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf.
Die gastekamers, sowel as die woonstel, bied 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging en gratis WiFi. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar en daar is parkeerplek vir 6 voertuie agter 'n elektriese heining.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lourens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R572, Erfdeel 15 Plaas Alldays, Alldays, 0909, Limpopo
- Gaste dink Our Farmhouse At Alldays het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R572, Erfdeel 15 Plaas Alldays, Alldays, 0909, Limpopo