Ovendale Garden Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerstelaan, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ovendale Garden Cottage is 'n selfsorgkothuis met 1 slaapkamer in Sabie.
Die slaapkamer het 1 koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omgeskakel kan word. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n eet- en sitarea. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan die swembad en die braai- en lapa-areas benut. Gaste is welkom om saam met die 2 Spaniels op die perseel te baljaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Eerstelaan, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerstelaan, Sabie, 1260, Mpumalanga