Overberg Gems - The Blue House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortmarkstraat 34, Overberg, Overberg, 7219, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Overberg Gems - The Blue House is in die bekoorlike, klein dorpie Stanford tussen Hermanus en Gansbaai in die Wes-Kaap en is perfek vir as jy die Overberg en die kus wil verken.
Die huis het 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort en bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n groot kaggel in die sitarea en 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 in die plaaskombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus.
Verder het die kothuis 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n stoep wat met wingerdprieel beskut is. Die stoep het 'n tafel waarom gaste kan sit en kuier en die uitsig oor die tuin en vrugtebome kan geniet.
Gaste kan die boulles-baan geniet en daar is ’n buitestort waar gaste hulself kan afspoel na ’n dag in die rivier.
Gaan wandel op die gruispaadjie na die rivier en gaan roei, gaan op 'n voëlkyk-bootrit of gaan ontspan aan die oewer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natalie & Kevin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 87
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kortmarkstraat 34, Overberg, Overberg, 7219, Wes-Kaap
- Gaste dink Overberg Gems - The Blue House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortmarkstraat 34, Overberg, Overberg, 7219, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang