Overmeer
Kry 15% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kluestraat 38, Worcester, 6850, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Overmeer is in Worcester in die Breederiviervallei geleë. Mountain Mill-winkelsentrum en Worcesterdam is loopafstand vanaf die eenheid.
Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n goed-toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed is beskikbaar op versoek. Die volledige DStv-pakket is beskikbaar in leefarea, OpenView HD-pakket is beskikbaar in albei slaapkamers. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond. Ekstra bykomende geriewe sluit 'n Weber, 'n kluis, gratis WiFi, en veilige parkeerplek op die perseel in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Golden Valley Kasino, Karoo Nasionale Botaniese Tuin, Worcester Wynroete en Aquila Natuurreservaat in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jacky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kluestraat 38, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Overmeer het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kluestraat 38, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang