Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overnight @ Prieska

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Shenley G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderful trip down memory lane. No complaints, everything as expected, even the heat of the day and coolness at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Kamer was skoon en netjies, lekker warm water om te stort en 'n aircon vir die hitte. Als wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Jun 2024

Lekker dankie. Baie lekker, dankie. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Als was gereed met die aankoms. Netjies. Kommunikasie met Emile was goed. Verblyf was goed. Die skuifdeur sluit nie van binne nie. Seep in die stort sou gaaf wees en 'n paar teesakkies in die kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charl V
1 nag
3.8
Aug 2024

Baie gerieflik. Dit was 'n baie goeie stop oppad van Richmond toe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eben K
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Sep 2024

Ons het lekker gebly in Prieska, die braai en swembad was heel goed. Vir die een nag se oorslaap was dit heel goed, langer sou dit dalk nie so lekker gewerk het vir ons gesin nie. Die badkamer het 'n bietjie aandag nodig, die res was fine. Daar was 'n paar klein kakkerlakke wat my vrou so bietjie omgekrap het, maar dis maklik om reg te kry, ek glo.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Antoinette E
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Mrt 2024

Swak. Geen skoonmaakdiens oor naweek, geen skoon handdoek en geen hervulling van koffie en suiker.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lindi M
1 nag
5.0
Okt 2023

Excellent. Diens en verblyf was regtig netjies en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie netjies en rustig. Personeel is uitstekend. Eienaar kan trots wees op hulle. Alles was baie netjies skoon en rustig. Kan miskien net 'n gasstofie insit vir load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2023

Netjiese, rustige blyplek. Ons kort bly by Overnight @ Prieska is slegs bederf deur die Loadshedding. Gelukkig het die plekkie genoeg krag vir ligte en die Wi-Fi, wat baie help. Ek sal voorstel dat die eienaars net die loadshedding skedule met die gaste kommunikeer. Verder was dit 'n baie mooi, netjiese en baie gerieflike blyplek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

RONELLE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Niekerkstraat, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA066161787bc0de54749456f2738f759ac5af6452fc9c7f74ea046ae00f077565eb8c19530b6abf63820540867e77ac4c5903?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Van Niekerk Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.670284775626 22.75311955264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang