Owlhouse Backpackers
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat, Nieu Bethesda, 6286 , Oos-Kaap
- Vanaf R320 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Owl House Backpackers is 'n stil, knus tuiste in 'n tuin in Nieu-Bethesda wat sy vorige bestaan as Boeddhiste-meditasiesentrum weerspieël. Daar is slaapplek vir 18 gaste.
Verblyf is beskikbaar in slaapsale, 2-enkelbedkamers en kampplekke in Owlhouse Backpackers se tuin. Die kamers en kampplekke deel 'n gemeenskaplike kombuis, gemeenskaplike areas en ablusieblokke.
Teug aan skemerdrankies in die tuin terwyl jy toekyk hoe die lug met sterre ophelder. Krul op langs die koolstofie. Bederf jouself met tuisgebakte brood en maaskaas, of braai heerlike Karoolam. En as jy nie lus voel vir kook nie, sal Ian en Katrin, die eienaars wat toevallig ook gesoute reisigers is, jou voorsien van ontbyt, 'n ingepakte middagete, en tuisgemaakte aandete met vleis en groente wat plaaslik geproduseer word, of jou verwys na die beste eetplekke op die dorp.
The Owlhouse Backpackers is omgewingsbewus en is een van die min instansies in Nieu-Bethesda wat gebruik maak van warmwatersilinders wat met sonkrag werk, kompostoilette en gryswaterherwinning. Al die rommel word sorteer en soveel as moontlik word op die terrein gekomposteer.
Hier kan jy in die dam saam met die goudvisse gaan swem, Nieu-Bethesda verken of in die omliggende Sneeuberge gaan stap. Gaan op 'n daguitstappie na die Bergsebra Nasionale Park, Vallei van Verlatenheid of begeleide toere na San rotskuns en fossiele. Gebruik ook gerus die WiFi om so nou en dan met die buitewêreld op te vang.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
- Switsers
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 296
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Martinstraat, Nieu Bethesda, 6286 , Oos-Kaap
- Gaste dink Owlhouse Backpackers het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat, Nieu Bethesda, 6286 , Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang