Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oystercatcher Villa

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 15 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Laan 52, Shelley Point, Stompneusbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 560 R4 448 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oystercatcher Villa bied selfsorgverblyf op die veilige Shelley Point-gholflandgoed in St. Helenabaai. Hierdie eksklusiewe vakansievilla spog met skilderagtige see-uitsigte en bied gaste toegang tot verskeie geriewe op die landgoed.

Die dubbelverdieping-villa is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n privaat balkon of terras en 'n see-uitsig het. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad of albei. Elke kamer het ook 'n yskassie, 'n kluis en 'n haardroër.

Die kombuis is in die leefarea op die onderste verdieping en is met al die nodige geriewe om maaltye te kook toegerus. Dit sluit 'n koffiemasjien, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakterras met braaigeriewe, 'n plonspoel en sonstoele wat 'n uitsig oor die see het. Ander geriewe in die villa sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Die landgoed spog verder met 'n gholfbaan en 'n restaurant wat gaste tydens hul verblyf kan geniet. Paternoster is ook net ongeveer 18 km ver en het verskeie bekende restaurante wat gaste kan besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Vaughn G
Gesin met tieners
5.0
Oystercatcher is perfectly situated close to the sea with great amenities. Awesome and a great way to relax.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Johann E
5.0
Puik, puik puik. Hierdie is een van die min plekke wat ek kan aanbeveel vir verblyf. Dit was voorwaar 'n 5-ster-ondervinding. 'n Mens kan nie vra vir ...
Sien meer
Jun 2023
Marius H
5.0
Onvergeetlike Paasnaweek en 60ste verjaarsdagviering. Oystercatcher het ons verwagtinge oortref. Sue se reaksie op navrae vooraf was spoedig en volled...
Sien meer
Apr 2023
Sherelle H
4.8
Very relaxing stay, so beautiful right on the rocks. Beautiful home, very large space with everything one would need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Gary F
Saam met vriende
4.8
Baie lekker kuierhuis, met alles wat nodig is. Vier groot slaapkamers met groot beddens, baie skoon en netjies. Lekker kuier huis. Alhoewel die kombui...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

SUSAN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Eerste Laan 52, Shelley Point, Stompneusbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oystercatcher Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 560
R 5 560 R 4 448
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 560
R 5 560 R 4 448
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Laan 52, Shelley Point, Stompneusbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320de8f9179ca9bfbb235baa93149c721a7c820592539d7867c021d40057839067bb0b7ce25e2ed73e88b05454e5f612c5b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 560 nouVanaf R4 448 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 52 First Avenue Shelley Point 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.701471829808 17.968205846564

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang