Paardefontein - Kom tot Rus - Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf word deur 'n 12 km-grondpad bereik en voertuie met 'n lae grondvryhoogte mag sukkel. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die instansie navraag oor die toestand van die grondpad te doen.
Rook is binnenshuis verbode.
Karoovleis is beskikbaar mits reëlings vooraf getref word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Paarde Fontein Deel 1, Merweville, 6940, Wes-Kaap