Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Padlangs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 231 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Werner M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Veilig en gerieflik. Ons is vriendelik ontvang en het tuis gevoel. Baie oulike blyplek en rustig en stil. Heerlik gerus na 'n lang warm dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dankie, ons het lekker gebly. Baie netjies en skoon, goed toegerus. Baie gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mizelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly! Dit was skoon, veilig en mooi. Kliëntediens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Neat, quiet and well placed. Great location. Quiet street and no noise experienced from neighbours. Security camera monitoring vehicle underneath a covered parking area. Will return again. WiFi and aircon facilities worked 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gerus. Goed geslaap. Lekker stewige matras en goeie linne. Veilige silwerskoon plek. Vriendelike ontvangs. Veilige onderdak parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande J
1 nag
5.0
Okt 2024

Lekker rustig, lekker stort, lekker bed. Ja, dankie, baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Yolande Dankie vir jou terugvoer.

Mianda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Overall a wonderful stay. My partner and I absolutely loved our 6-night stay. The owner was very helpful and welcoming; the staff were just as amazing. Privacy was 100%! The clean, beautiful room/apartment was stunning with everything listed on the website. I will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Tandiwe. Thank you very much for your comprehensive reply about your stay. We really pride ourselves on doing our best for our guests. Whatever we advertise the room has on the website, we ensure that is what you will get in the room. Hope to see you in the future again.

Maureen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon en netjies. Die netheid en diens was fantasties. Ons gasheer was so vinnig om ons vrae te beantwoord en ons gemaklik te laat voel. Daar was ook 'n klein tuintjie vir ons hondjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is vriendelik en maak voorsiening vir die 4 voet kinders.

Shaleen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie mooi, vriendelik. Wat 'n pragtige plek. Willie en sy vriendelike worshondjie het ons by die hek kom groet en ons vinnig deur die kamer gevat en alles gewys en verduidelik. Ons het in 'Anika' kamer oornag. Ek was mal oor die moderne chic dekor in die kamer, dit pas die ou plaas huis met sy hoë plafon en houtvloere goed. Die kombuisie was goed toegerus. Alles was skoon en netjies. Padlangs sal van nou af ons oornagstop in Kimberley wees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Shaleen. Dankie vir die goeie terugvoer. Ons by Padlangs gee altyd ons beste vir die gaste wat by ons bly.

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige plek. Wat 'n oulike, gerieflike plek! Ontvangs was puik en die woonstel was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Pieter. Dankie vir die wonderlike review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 231

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4be6335ff91c1b4aeaa0e671983f347179052b88e59de475a1019878a53a965a72e0e1edc4124c6c5b0f8e8f8bc4a1cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 231 5 1 5 5 Solomon Street Herlear 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.752432 24.778513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang