Padlangs
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Padlangs bied 2 gerieflike woonstelle in Kimberley vir sakreisigers, familiebesoekers en oornaggaste.
Slaapplek word in 2 woonstelle en 2 gastekamers gebied. Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste.
Danie is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n privaat kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei, 'n yskas en 'n ontbyttoonbank waar gaste maaltye kan geniet. Die kamer het sy eie plonspoel waarin gaste kan afkoel.
Liefie is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n rolstoelvriendelike stort en 'n aparte toilet. Daar is 'n ekstra enkelbed vir 2 gaste in die oopplan-kombuis en -leefarea.
Anika is 'n stil en moderne kamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed. Ander geriewe sluit 'n mikrogolf, eetgerei, ketel en 'n yaskassie in.
Bella is 'n enkelkamer vir sakereisigers of 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en daar is ook 'n mikrogolfoond, eetgerei, ketel en 'n yskassie.
Daar is ook braaigeriewe en parkeerplek.
Kimberley het 'n verskeidenheid historiese besienswaardighede, soos die Groot Gat en Kimberley Mynmuseum, Freddie Tait Gholfmuseum, die Belgravia Historiese Wandeling en 'n verskeidenheid restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 231
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
- Gaste dink Padlangs het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang