Pajama Donkie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen Barry-weg 9B, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Pajama Donkie is 'n oulike selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie Swellendam. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n wegbreek in 'n rustige omgewing.
Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer met 'n aparte toilet. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuis beskik oor sonkrag.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2 gaste en die sitarea het 'n dubbelslaapbank, gemaklike stoele en 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kom ontspan in die welige tuin en sit op die stoep agteroor, terwyl jy die tuin en berg-uitsig bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Glen Barry-weg 9B, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Pajama Donkie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen Barry-weg 9B, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang