+9
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Palinggat 53 Stilbaai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Henry J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great location, great stay. The stay was very nice. The owner went out of her way to make our stay as comfortable as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Pragtige plek. Ons sal vir seker weer so maak. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies en alles het goed afgeloop met die bespreking en kommunikasie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Stilbaai wegbreek. Baie dankie, dit was heerlik! Ons was nie baie by die eenheid nie, maar dit is netjies en het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chaheen O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2026

Kuier was te kort maar lekker. Palinggat was lekker. Probleem met bespreking met die webtuiste. Moes 2 ure buite hek by palinggat wag bloot omdat die bewys van betaling nie van my bankapp gestuur kan word soos deur webtuiste vereis word nie. My vrou moes toe van haar bank dubbele betaling doen. En bewys aanstuur. Die webtuiste kon my betaling sien maar my steeds in hittige son buite laat wag. Dink as ek anders gelyk het, sou hul my ingelaat het. Swak swak vn lekkerslaap. Daar was ook geen wifi.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Heerlike vakansie oord om in te bly, stil en veilig. Dit was heerlik gewees. Die gasvrou was baie behulpsaam. Lekker spasie by die braai area. Ons kon gemaklik sit en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Het baie rondgery en plekke besoek. Baie lekker gebly en in die middel van die weskant.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Only had a one night stay and it was perfect for the purpose of our trip. Ronel was friendly and helpful; everything was tidy and comfortable, affordable as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Rustig en vreedsaam. Die plekkie was netjies en meer as voldoende vir wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia A
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rustig, veilig, vriendelike omgewing en 'n lekker getaway. Baie veilig en rustige plekkie. Lekker ontspannend. Gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam. Die woning is gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doney H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasies. Yes, ons het baie lekker gekuier. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 299
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 299
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 299
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Palinggat Resort, Unit 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e601d3a3c06aead22c66b1d1e48691f6da432812a504da16d27b53fe6005bb239ed180c7dda87ec95e8797c0f12ea2fed8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Palinggat Resort Unit 53 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.37419594986 21.408654749393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang