Palmhof Chalets
Beskrywing
Elkeen van hierdie kamers is oopplan en beskik oor 2 enkelbeddens of 1 dubbelbed (hang af van beskikbaarheid), 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het beddegoed, handdoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, yskas, mikrogolf, stoof met oond, broodrooster en ketel. Daar is ook 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Wasgoed is teen 'n esktra fooi per kilogram beskikbaar of word per item betaal.
Gratis WiFi (vra asb. die kode by ontvangs)
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van hierdie kamers is oopplan en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het beddegoed, handdoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, yskas, mikrogolf en ketel. Daar is ook 'n privaat braai-area. Die beddens is enkel of dubbel, onderhewig aan beskikbaarheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Gratis Wi-Fi
Huisreëls
Wasgoed is teen 'n esktra fooi per kilogram beskikbaar of word per item betaal.
Gratis WiFi (vra asb. die kode by ontvangs)
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van hierdie chalets bestaan uit 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens of 1 dubbelbed (hang af van beskikbaarheid), 'n volledig toegeruste kombuisie, sitkamer-area en 'n en suite-badkamer met 'n bad-oor-stort. Elke kamer het beddegoed, handdoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, yskas, mikrogolf, stoof met oond, broodrooster en ketel. Daar is ook 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Wasgoed is teen 'n esktra fooi per kilogram beskikbaar of word per item betaal.
Gratis WiFi (vra asb. die kode by ontvangs)
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van hierdie chalets beskik oor 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer-area en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Elke kamer het beddegoed, handdoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskas, mikrogolf, stoof met oond, broodrooster en ketel. Daar is ook 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Wasgoed is teen 'n esktra fooi per kilogram beskikbaar of word per item betaal.
Gratis WiFi (vra asb. die kode by ontvangs)
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Twee skakelkamers elk met eie badkamer en ingang. Die hoofslaapkamer het 'n volledige kombuis met 'n koninggrootte-bed asook 'n binnebraai-area. Die hoofslaapkamer lei na 'n kamer met kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en tee-en koffiemakgeriewe. Hierdie kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wasgoed is teen 'n esktra fooi per kilogram beskikbaar of word per item betaal.
Gratis WiFi (vra asb. die kode by ontvangs)
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Twee skakelkamers elk met eie badkamer en ingang. Die hoofslaapkamer het 'n volledige kombuis met 'n koninggrootte-bed. Die hoofslaapkamer lei na 'n kamer met kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en tee-en koffiemakgeriewe. Hierdie kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die slaapkamers het 'n klein stoep en daar is 'n Lapa met 'n kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wasgoed is teen 'n esktra fooi per kilogram beskikbaar of word per item betaal.
Gratis WiFi (vra asb. die kode by ontvangs)
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse eenheid het 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met hoekbad, en die tweede slaapkamer het 1 stapelbed en 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het beddegoed en handdoeke. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n binnebraai. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof met oond, broodrooster en ketel. Daar is ook 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Wasgoed is teen 'n esktra fooi per kilogram beskikbaar of word per item betaal.
Gratis WiFi (vra asb. die kode by ontvangs)
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers elk met hul eie kombuis. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens en 'n kamer met 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV. Die kamers word verbind deur 'n toesluitbare voorportaal. Die eenheid het 'n binnebraai-area, asook 'n groot Lapa.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wasgoed is teen 'n esktra fooi per kilogram beskikbaar of word per item betaal.
Gratis WiFi (vra asb. die kode by ontvangs)
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 77 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augrabies-straat, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang