Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Agnus T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent and exceptional. I had a very good stay. It felt like home. I left my purse and I managed to get it the following day, safe just like I left it. Thanks very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Thank you very much for the positive feedback! We are glad that you felt at home during your stay with us and hope to see you again in the future.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik veilig en sentraal gelee. Ons het heerlik gebly en sal weer hier bly as ons weer eendag in Hartswater kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Had a pleasant experience. I really enjoyed my stay at Palms Guesthouse. The place was very clean, quiet for someone needing to have a peaceful time. The security is very good and the staff is friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Dear Bernard, thank you for the positive feedback, it motivates us to do even better!

Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie netjies, uitstekende diens. Baie lekker gebly, uitstekende diens vanaf die personeel ontvang. Almal is baie behulpvaardig. Sal beslis in die toekoms weer daar gaan bly. Parkering is ook baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Baie dankie vir die opbouende kommentaar - dit spoor ons aan om altyd ons beste diens aan ons gaste te gee !

Hanneri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Puik! Silwerskoon, baie netjies an aandag aan detail. Sal vir seker weer by Palms Gastehuis bly. Baie dankie vir fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charalaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Sien sterre. Hannelie het ons vriendelik ontvang, algemene indrukke van perseel, geboue en kamer was skoon en netjies. Veilige parkering. Kombuisie met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

As ons weer in Hartswater moet bly, sal dit by Palms Gastehuis wees. Het lekker gebly, baie sentraal en veilig. Die eienaar het watertenks en bystandskrag, so die ure wat die dorp sonder krag en water is, raak glad nie die gerief van die gaste nie. Lugversorging 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer - dit motiveer ons om nog beter diens te lewer!

Coenie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Gerieflike en netjiese verblyf teen sakpastariewe. Ons verblyf by Palms Gastehuis was 'n absolute plesier. Die kamers is netjies ingerig en baie gerieflik. Dit is duidelik dat baie aandag gegee word aan die klein details wat iemand se verblyf net soveel meer aangenaam maak. Ons gasvrou, Salome, was besonder behulpsaam en tegemoetkomend en het ons baie welkom laat voel. Ek kan sonder om te huiwer Palms Gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat opsoek is na akkommodasie in Hartswater.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinel A
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Was baie aangenaam, net bietjie klein vir 4 persone, 2 volwassenes en 2 kids. Ek was onder die indruk dit gaan 2 kamers wees, maar was 1 oopplan-vertrek met afskorting.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Salome
Palms Gastehuis
Baie dankie dat jy ons laat weet het van die misverstand. Ek sal beslis aandag gee aan die kommunikasie tussen personeel en gaste rakende die uitleg van kamers !

Abel S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

Lovely place, clean and secure. Palms is clean and maintains the area around it. Unfortunately, the town is filthy and unkempt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 15, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9688c555508862a301d24e65660210bbab3e360f19dc13a64efb1ed3d5efbf1feece47ff6a7f7827987a92a9a5b48eba7ab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 15 Schoeman Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.754807947721 24.805668002733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang