Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Ockie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Palms Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ronel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Gerieflike oornagplek.

Elektriese komberse en 'n mikrogolfoond sal 'n bonus wees.

Madu V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madu V

Uitstekende diens!

Personeel vriendelik en behulpsaam.

Madu V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madu V

Waarde vir geld.

Uitstekende diens en baie netjies.

Wilma T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma T

Rustig.

Ons het lekker gebly.

Yolanda T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda T

Baie mooi, skoon en netjies.

Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Bert G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bert G

Goeie ervaring.

Baie presies georganiseerd.

Rene D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rene D

Prente op internet is niks soos verblyf.

Die plek stink na rook. Die TV nie gewerk nie. Die badkammer se kraan is stukkend. Die dubbelbed se base is stukkend. Die drein by die voordeur loop daar toiletpapier uit. Die badkammer se lig het nie gewerk nie.

Palms Lodge se terugvoer

Daar is rook verbode tekens oral op. Ek was vrot van die verkoue en kon glad nie ruik nie. Ek voel net dat ons as bestuurders/eienaars glad nie in die kamers slaap nie en as die gaste nie noem van foute soos hulle opmerk nie aanvaar ons dat alles wel is. Hulle het ingeboek 3 Julie en is uit 7 Julie. Ek het hulle gedurig gevra of alles reg is en hulle het gesê dat hulle tevrede is. Buiten vir die lig en die TV wat die 5de herstel is, het die ander klagtes eers deurgekom met die uitboek van die gaste op die 7de. Ek voel hulle kon lankal gepraat het en dan sou die ander probleme ook vroeër uitgesorteer gewees het. Ek was nie bewus daarvan nie tot hulle uitgeboek het.

Palms Lodge
Paul C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Overnight stay while traveling from Cape Town to Magaliesburg.

Cosy room with secure parking in a lovely neighbourhood. Best breakfast ever! Our host made us feel at home. Will make use of this facility again if we travel that way.

Ronnie J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie J

Lekker, rustige atmosfeer.

Alles was netjies en skoon. Lekker, veilige omgewing.

Anton S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Geskik vir een nag oorslaap. Goed geprys.

Eerste indruk is besighede kry swaar, algemene instandhouding kom kort. Kamers en bedegoed is in goeie toestand en op standaard en dis waarvoor eintlik betaal word. Ek sal weer daar gaan bly want dit regverdig die prys. Het goeie nagrus gehad.

Pieter J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter J

Not what we are used to.

The establshment just seemed tired. Very disappointing to say the least.

Lani V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani V

Dit was skoon en netjies en presies wat ons nodig gehad het vir een aand se oorslaap op pad see toe.

Ek het persoonlike goed vergeet en hulle het dit dieselfde dag nog vir my gestuur met 'n courier.

Jeanne-mari U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari U

Ongelooflik gasvry!

Lizbé (eienaar) en Sonia was amazing. Hulle het niks moeite ontsien om ons verblyf onvergeetlik te maak nie. Ek het nuwe vriende gemaak en is so dankbaar. Die braai-area het hulle uit liefde versier vir my vriendin se klein troue. Ivy, linte, lavender en vetplantjies. Nogmaals dankie vir al julle liefde en moeite. Julle is engele wat ander mense seën.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintott-straat 24, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15970597b05e55aa2e0bc0f42da8684bddfd9a0aefb2e6f1131ff3b29a6b11367cf7d2a7de3975a51a61ce2d7aa0ed892568?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 24 Lintott Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.680129582186 27.24464829233
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang