Pandora's Guest Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stilfonteinweg 152B, Stilfontein, 2551, Noordwes
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pandora's Guest Lodge bied heerlike oornagverblyf in die hartjie van Stilfontein. Hierdie eiendom bederf gaste met 'n lowergroen tuin en 'n lieflike swembad.
Gaste kan tussen 3 gastekamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied, kies. Eenheid 1 en Eenheid 3 het elk 'n koningingrootte-bed en Eenheid 2 het 2 enkelbeddens. Beide Eenheid 2 en 3 se badkamers het 'n bad en Eenheid 1 se badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV met Netflix en Amazon Prime in. Elke kamer het ook 'n privaat ingang en 'n binnehof waar gaste met 'n oggendkoffie kan ontspan. Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 5 km vanaf 'n winkelsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Stilfonteinweg 152B, Stilfontein, 2551, Noordwes
- Gaste dink Pandora's Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stilfontein Noordwes
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stilfonteinweg 152B, Stilfontein, 2551, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang