Pan's Breeze Overnight Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rheta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Marius V - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut puik.
Rudo P - Aug 2023
Algehele gradering
Pan's Breeze is uitstekend. Baie netjies en goed ingerig. Beurtkrag het nie gepla nie omdat daar 'n gasstoof is en batteryligte asook 'n solar geyser. Was definitief die geld werd.
Pan's Breeze Overnight Accommodation se terugvoer
Thank you, Rudo, for the wonderful review. It was a pleasure hosting such wonderful guests.
Kindest regards, Rheta
Piet U - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike, netjiese eenheid wat daagliks gediens word. Goed toegerus. Plaasatmosfeer.
Pan's Breeze Overnight Accommodation se terugvoer
Thank you Piet, for the lovely review. We looking forward to hosting you again.
Kind regards
Sean and Rheta
Adrie D - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike uiters netjiese, rustige oornag verblyf.
Johan C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Baie rustige omgewing.
Pan's Breeze Overnight Accommodation se terugvoer
Thank you for the great review, Johan. It was a pleasure hosting you. We look forward to your next visit. Kind regards. Rheta and Sean
Rofhiwa Veronica M - Des 2022
Algehele gradering
Pan's Breeze is the best ever.
Pan's Breeze Overnight Accommodation se terugvoer
Thank you for your kind words, Veronica. We look forward to your next visit. Regards.
Colleen T - Okt 2022
Algehele gradering
I love the quietness.
Pan's Breeze Overnight Accommodation se terugvoer
Thanks for your review, Colleen. We’re so glad you enjoyed your stay and we’re looking forward to your next visit. Regards.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Baskoppies 7, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang