Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Papillon Bleu

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Sihle T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Very pleasant. Great stay. Host very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Papillon Bleu
Thank you, Sihle. Good to hear from you and glad you enjoyed your stay at Papillon Bleu. Best wishes, Veronica

Shailash V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Beautiful and relaxing. Beautiful location and close to the beach, a mere 2-minute drive. Very spacious, clean and comfortable. The host is thoughtful and friendly. Will definitely be returning to the accommodation in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aimee G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

The best honeymoon destination! Luxury at its best. The place has a tranquil setting and there you have peace and quiet. The host was awesome, we could not ask for better, she made us feel at home. I would definitely go back. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Papillon Bleu
Thanks Aimee, you're very kind! Hope to see you again. Have a safe and wonderful New Year.

Esmé E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Pragtige uitsig. Ons het lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik. Ek is dankbaar dat sy ons hondjie verwelkom het. As ek iets mag voorstel, koffiegoed (koffie, tee, suiker, melk en dalk 'n houer met beskuit) sal nogal welkom wees. Gelukkig het ek vooraf die resensies gelees en voorbereid gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cilmie G
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Pragtig en alles wat ek nodig gehad het. Die gasvrou was baie behulpsaam en het my genoeg privaatheid gegee, maar ek het geweet hoe om haar te kontak sou dit nodig wees. Die kamer was pragtig met die mooiste uitsig oor die Brenton Beach.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Papillon Bleu
Thank you Bianca for your kind review. We hope to welcome you again in the future. With every good wish. Veronica

Rozanne S
Kort verblyf
4.4
Des 2021

Het lekker gebly. Baie mooi kamer en uitsig oor die see. Die kamer is heerik ruim en pragtig. Alles was mooi netjies en gerieflik. 'n Mens kan nie vir 'n beter uitsig vra nie. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Gaste moet net in gedagte hou dat hier niks voorsien word in die lyn van verversings nie. Geen koffie, tee, suiker of melk nie. Daar is ook geen seep by die wasbak vir skottelgoed, of badkamer nie. So onthou om saam te neem! Daar is ook nie enige groot winkels naby nie en dis 'n entjie na Knysa toe. So onthou om alles wat nodig is te koop voor jy Brenton on Sea toe ry.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deenash S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Wonderfully relaxed environment with a home-away-from-home feel. The unit we rented was wonderfully neat and tidy, and had everything that you would reasonably need in a self catering venue. Veronica was fantastic, made us feel at home and welcome, yet always gave us our space and privacy. The setting was idyllic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keneoe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2020

Poor service. When we got there there was only 2 towels for 4 days and we had to ask everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Chad W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Verblyf was tops en baie veilig, tien uit tien. Papillon Bleu is 'n goeie en veilige plek om vakansie te gaan hou. Lekker gemaklik, rustig en lekker naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Papillon Bleu
Greetings Chad and thank you for your kind words, so happy to hear that you and your lovely partner enjoyed your stay at Papillon Bleu. You left your Suite beautifully neat and tidy and for this we are grateful. Look forward to hosting you again. Have a wonderful Christmas Season. With every good wish Veronica

Waldt H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Amazing view with a friendly and helpful host. We visited Papillon Bleu for 3 nights for a breakaway. I would highly recommend it to anyone who loves a great view and peaceful setting. Our host, Veronica, also made sure that we were happy. She gave some great advice on places to visit, including Diepwalle forest and Robberg Nature Reserve. We really enjoyed our stay at Papillon Bleu - the best view of an already beautiful place, Brenton-on-Sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Papillon Bleu
So happy to hear Waldt that you and your lovely wife enjoyed your time at Papillon Bleu. We wish you a blessed Easter and look forward to seeing you again. With every good wish. Veronica

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellowwood-singel 531, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhMTRhMjhmLWZhMjEtNDMzZi05OTA1LWUyZGNhMGRjZmYzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 531 Yellowwood Crescent Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073777269098 23.036634922028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang