Paradise@360
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Nov 2024 tot 6 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
-
Vanaf
R3 150R2 363 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Paradise@360 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 8 en bied 'n pragtige see-uitsig. Dis net 250 m vanaf die strand in Paradise Beach, Jeffreysbaai.
Die eiendom het watertenks en sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Die huis bied 'n lieflike uitsig vanaf die dek op die dak.
Daar is 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 driekwartbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, en gaste kan die see-uitsig bewonder. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Drie van die slaapkamers se skuifdeure lei na die dek en het Amerikaanse veiligheidshortjies.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas, ysmasjien, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank of etenstafel geniet. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser is beskikbaar.
Gaste kan in die sitarea ontspan en gratis vesel-internet en DStv is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n pragtige toegeboude braai-area met 'n uitsig op die berge. Veilige onderdak parkeerplek is beskikbaar vir 6 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Connie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Paradise@360 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang