Paradise at 73 Eden Wilds
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Pont-weg, Eenheid 73, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Paradise at 73 Eden Wilds is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige oord wat op die oewer van die Umtamvunarivier in die Wildekus geleë is. Die area bied 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge vir gaste om te ervaar en skilderagtige natuurskoon om te bewonder.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat ook 'n stort het. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan.
Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n etenstafel buite wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie. Gaste kan van die jetty of by die dam gaan visvang, en hul jetski's en bote saambring en die Umtamvunarivier geniet. Daar is verskeie staproetes beskikbaar vir verskillende vlakke van fiksheid en opwinding, of gaste kan net ontspan en die natuur geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Cherissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Old Pont-weg, Eenheid 73, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Paradise at 73 Eden Wilds het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Banner Rest Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Pont-weg, Eenheid 73, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang