Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise On Sea Holiday Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 33 resensies vir Paradise On Sea Holiday Apartments
Netheid
3.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marike L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike L

Heerlike bederf vir kinders met speletjieskamer!

Gerieflike afpak vir ons reis tussen Port Alfred en George.

Steven P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven P

Fantastic place to stay!

Best views you could wish for and right on the beach! Johan, the host, is excellent.

Petro F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro F

Vriendelike diens en 'n pragtige uitsig oor die see so ver as wat die oog kon sien.

Eienares was baie vriendelik en tegemoedkomend. Dit was lekker slaap en lekker verblyf en die uitsig was die lekkerste.

Fanie E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie E

Fantastiese uitsig oor die see vanaf die boonste gedeelte.

Ons het baie lekker gebly met 'n pragtige see-uitsig en 'n ruim woonstel met 'n pragtige dakontspanningslokaal met groot vensters. Johan het ons vriendelik ontvang en verseker gemaak dat alles reg is. Ongelukkig is iemand besig om 'n dubbelverdieping huis voor die akkommodasie te bou wat die uitsig vanaf die onderste verdiepings gaan benadeel. Die uitsig vanaf die dakontspanningslokaal sal nog steeds fantasties wees. Die 4 vir netheid beteken nie dat die plek nie skoon is nie, maar eerder dat die gebou verseker aandag benodig, veral die houttrappe wat die hoofingang is.

Mark B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Asemrowend.

Verskriklik ongelooflik baie lekker gebly.

Jennifer P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer P

Christelle really tried making our stay pleasant, checking up if we needed anything.

Excellent view, relaxing and you definitely pay for the view and it's worth every penny. The accommodation unit was clean but can do with some maintenance such as cracking and lifting of tiles on the balcony of rooms. Very annoying sounds on the roof kept us awake for 2 nights when the wind blew, an indoor fireplace could not be used and everything and our clothes smelled like smoke a real minus cause it was cold weather. We also had to supply our own towels and toilet paper for the duration which was a first from any bookings with you. I will most definitely return and trust maintenance would have seen to the roof's noise and fireplace.

Magda J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda J

Aangenaam.

Dit is 'n baie lekker plek. Ongelukkig is ons nie ingelig dat daar reg voor ons eenheid gebou word nie. Dit versper die uitsig oor die see. Daar is wel genoem daar word langs ons gebou, maar nie voor ons eenheid nie. Dit kan dalk genoem word. Ons sou 'n heel ander eenheid as bespreek het. Daar kort dalk hier en daar bietjie herstelwerk. Tegels, ens. Maar andersins was dit aangenaam.

Eva C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva C

Awesome place for a group or small family.

Great units with beautiful views. The rooms, bathrooms as well as open-plan kitchen were very neat and tidy. Totally loved that the kitchen had everything and more that you need from baking, cooking and braai utensils! Johan was a great help being on the premises the whole stay through. Our friends definitely enjoyed their stay, we booked 2 units and the space was perfect to accommodate our group. The only bummer was the load shedding!

Hannelie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Goed geleë en lieflike uitsig!

Baie netjiese en gerieflike eenheid by stil strand weg van die gejaag. Baie goeie kliëntediens.

Paradise On Sea Holiday Apartments se terugvoer

Goeiedag... dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Kom kuier gerus weer, Groete

Paradise On Sea Holiday Apartments
Dean V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean V

Wonderlik.

Vriendelik, behulpsaam. Die eenheid beskik oor alles wat nodig is vir 'n wonderlike vakansie. Dit was regtig tops!

Paradise On Sea Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie. Julle vriendelikheid word waardeer. Ek hoop ons sien julle weer. Groete,

Paradise On Sea Holiday Apartments
Riaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Heerlike verblyf. Pragtige ligging en goeie diens.

Was heerlik en alles was op sy nommer pas.

Charles R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles R

Location very good on the beach, a nice place.

Loadshedding was a disaster and water shortage for over 12 hours, the roads were terrible. The municipality in Jefferys Bay needs to wake up.

Harvie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harvie V

Baie lekker gebly.

Die eenheid is baie ruim met 'n pragtige see-uitsig.

Marindean L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marindean L

Ontsnap na jou eie klein paradys!

Jy word wakker met die gedruis van die see en waar jy kyk het jy 'n pragtige uitsig, stap sommer in jou pajamas af na eie strand en geniet die skepping. Jeffreysbaai het my verwagtinge oortref, "loadshedding" is geen uitdaging vir hierdie toeriste bestemming. Die eenheid is ruim en beskik oor al die nodige, veilig en skoon.

Tertia K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia K

Skoon, netjies, perfek.

Goeie diens. Mooi uitsig. Perfek.

Zaahiera S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaahiera S

A wonderful stay. Stunning view.

The view of sea was stunning, right on beach safe and beautiful. Quiet area, yet close enough if you need something from town. House is neat, clean and spacious. Hosts were very accommodating and friendly. No complaints. Value for money.

Paradise On Sea Holiday Apartments se terugvoer

Goeiedag, baie dankie. Ek waardeer jou eerlike positiewe kommentaar. Sien uit om julle weer te akkommodeer as gaste.

Paradise On Sea Holiday Apartments
Antoinette E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E

Baie lekker gerus met die pragtige uitsig op die stoep.

Sal weer terug gaan en volgende keer vir langer, plek is op die strand, met wasmasjien en tuimeldroër het dit so baie gehelp met ons reis planne.

Shanett G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanett G

Ongelooflike langnaweek saam met my gesin.

Ons het in Seebries-woonstel gebly. Baie netjiese eenheid toegerus met als wat jy nodig het. Die aparte binnenshuise braai-area op die dak was die hoogtepunt van die naweek. Ongelooflike uitsig van bo af en die sonsopkoms was pragtig. Johan, ons gasheer, was baie behulpsaam en het van die begin af ons baie tuis laat voel en als vir ons gewys en verduidelik. Dankie Johan vir al jou moeite! Sal Paradise on Sea vir enige iemand aanbeveel.

Paradise On Sea Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie, ons streef daarna om ons gaste net die beste te gee. Dit was 'n plesier om julle as gaste te akkommodeer. Sien uit om weer van julle te hoor. Groete

Paradise On Sea Holiday Apartments
Ashley S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley S

Tydjie daar was baie lekker.

Ons kon eers na 'n uur inboek, want hul het nie geweet van ons bespreking nie. Dit was 'n groot ongerief.

Paradise On Sea Holiday Apartments se terugvoer

Goeiedag Asley. Ek is jammer vir die ongerief. Die bewys van inbetalling het ek eers 'n dag nadat julle gearriveer het ontvang, so van my kant af maak ek verskoning. Glo julle het lekker gekuier. Die flinke en vriendelike optrede van die bestuurder wat op die perseël bly, het dit moontlik gemaak dat julle eenheid binne 'n uur reg was om te okkupeer. Groete

Paradise On Sea Holiday Apartments
Mark F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark F

Great host and great location!

Johan was a great host and accommodated our late check out!

Charmaine V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine V

Ons het Jeffrey's Bay baie geniet.

Die plek kort aandag mure mif/ligte wat nie werk/kombuiskaste se deure gebreek (skeniere) en nie genoeg glase, het aangekoop en daar gelos. Potte nie skoon. Ons moes wag vir ons verblyf aangesien die plek nog nie reg was teen 14h30.

Gerrit V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrit V

Na 4 dae van grondpad ry en in die bos spandeer het ons uitgesien na bietjie meer gerief en waarde vir geld.

Alhoewel die eenhede se ligging goed is, is die eindom struktureel swak afgewerk. Dis nie netjies net met 100de vloer- en muurteëls wat gekraak is. Dit blyk ook moontlik te wees dat die vloerteëls besig is om los te kom. Die eenheid se deur kon nie van die binnekant sluit nie en gevolglik die baie swak rating vir veiligheid. Ons moes oornag met die deur wat nie kan sluit nie. Die yskas is oud, geroes en vuil. Staan op houtstellasie. Nie iets waarin ek kos wou stoor nie.

Paradise On Sea Holiday Apartments se terugvoer

Gerrit, ons is baie jammer dat u onlangse verblyf teleurstellend was. Ons kan net dink hoe moeg en geirriteerd mens is na 4 dae se grondpad en bosverblyf is. Ons vakansiehuis bied al jare 'n rustige, gemaklike en vredevolle oase vir ons familie, en ons sou graag wou hê dat ons gaste dieselfde ervaring hier beleef. Die slot wat met u aankoms, met die oop en toe sluitery gebreek het, is voorwaar 'n onvoorsiene gebeurtenis wat ons ongelukkig nie dadelik kon regmaak nie. Ek is seker u het opgelet dat die hoofingang wat na al die eenhede lei, gesluit word in die laatmiddag, asook die staalhekke aan die voorkant van die eiendom. Ek wil u dus verseker dat u veiligheid ten alle tye in ag geneem is tydens u verblyf van een nag. Ons neem kennis van u kommentaar en streef altyd daarna om ons gaste se verwagtings te ontmoet en selfs te oorskry. Hoop ons sien u gou weer.

Paradise On Sea Holiday Apartments
Melissa L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Melissa L

Great location, old units.

Units not up to standard.

Jackie N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jackie N

Die plek was vuil. Die plek word nie instand gehou nie. Die gordyne blok nie die lig wat op die hoofslaapkamer skyn nie. Gaste/inwoners maak geraas. Nie spesifieke parkeerplekke toegeken nie.

Sien sterre.

Talana G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talana G

Gerieflik.

Groter as wat ons verwag het, lekker boonste kuierarea.

Paradise On Sea Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle eerlike gradering. Ek is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Ons sien uit om weer van julle te hoor. Groete.

Paradise On Sea Holiday Apartments
Brenda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda M

Waarlik "Paradise" by die see!

Ons was 'n groot groepie vriende en die huis was ideaal met die spesifieke eenhede. Ons kon lekker saam kuier, maar het ook privaatheid gehad. Die see-uitsig vanuit die kamers, sitkamer en elke balkon was droommooi en die rustigheid het sommer onder 'n mens se vel kom lê. Die strande is skoon en 'n mens se voete wil net water toe. Die geriewe in die eenhede was ook net genoeg met braaigeriewe by elke eenheid, tafeltennis en ander speletjies vir die jonger mense in Seebries se "penthouse". Mens kan voel dis eenhede wat in geleef word en ons sal verseker weer hier wil uitspan

Betsie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie D

Baie lekker gebly met mooi see-uitsig en kon daagliks afstap strand toe. Helemal gepas vir gesin met kinders.

Sal weer by Paradise On Sea gaan bly en beplan al my volgende vakansie.

Sharon K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K

Had an awesome holiday, units however need some maintenance done.

Some money needs to be spent on maintenance. Cracked tiles, sliding doors difficult to open, etc.

Barbara M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M

Great appartments, located right on the beach! Paradise is the right word!

We booked 3 apartments for 15 friends. All apartments are fully equipped. The owners were really nice and helpful for us travelling from France.

Marina B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

Wow.

Fantasties, baie goed geleë, stil, veilig. Sal beslis weer gaan en aanbeveel. Baie lekker strand en het heerlike vis gevang. Het reeds dit wat negatief was aan eienaar rapporteer en beskou dit as afgehandel. Werklik die moeite werd. Puik opset.

Dave W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave W

It was good but no info given.

The place we stayed was perfect, but to get onto the premises was a nightmare. Nobody informed us that we had to pick the keys up in Jeffery's Bay. We sat outside and tried phoning you guys but the no was not available. We then tried the no on the board of the premises and it didn't ring. We sat waiting in the heat till a lady came from the beach and she told us that we have to pick the keys up in Jeffery's Bay as they were also there on holiday. So we went to Jeffery's Bay and got the keys. On arrival we went inside only to find that there was no toilet paper in the bathrooms, so we had to go back to buy paper. The stay was fine only for the arrival information that was forthcoming.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was goed, maar geen inligting ontvang nie.

Die plek waar ons bly, was perfek, maar om op die perseel te kom was 'n nagmerrie. Niemand het ons ingelig dat ons die sleutels in Jeffreysbaai moes optel nie. Ons het buite gesit en probeer om julle ouens te bel, maar was nie beskikbaar nie. Ons het toe die nommer op die bord van die perseel probeer kyk en dit het nie gelui nie. Ons het in die hitte gewag totdat 'n vrou van die strand af kom en sy het ons vertel dat ons die sleutels in Jeffreysbaai moes optel, want hulle was ook daar op vakansie. So het ons na Jeffreysbaai toe gegaan en die sleutels gekry. By aankoms het ons net binne gegaan om vas te stel dat daar geen toiletpapier in die badkamers was nie, dus moes ons teruggaan om papier te koop. Die verblyf was net goed vir die aankoms inligting wat voorlê.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marlon W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon W

Lekke lekke lekke ... groot huis met asemrowende see-uitsigte.

Ons tyd by Paradise on Sea was baie lekker. Genoeg vir oud en jonk om te doen. Baie netjiese plek. Ons sal definitief by Paradise on Sea aandoen as ons daai kant toe weer gaan.

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Botha Straat, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9faecc97f944f2a61cea5610b911d304e350bb5172c632183ded73403afe7ef16dc9735e91fcc78833f55b592778532b1ef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 16 Botha Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103932697753 24.890228906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang