Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Palms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25ste Straat 21, Shelley Point Estate, St. Helenabaai, 7232, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Paradise Palms is 'n moderne selfsorghuis op die veilige Shelley Point Estate in St. Helenabaai. Dit is net 'n hanetreetjie vanaf die strand en is die ideale gesinswegbreek aan die kus.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV en gratis WiFi.

Die huis lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai onder 'n afdak. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien en gaste het maklike toegang tot die 9 putjie-gholfbaan en omliggende dorpe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • 25ste Straat 21, Shelley Point Estate, St. Helenabaai, 7232, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25ste Straat 21, Shelley Point Estate, St. Helenabaai, 7232, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cd4d3ca18f0317c59d6f1fbdc3add82448ff3472fb984e06b3ab811b5a9d1ab5949594ee6a9d7e62f1a2914f94aee3c6555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 21 25th Street Shelley Point Estate 7232 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -32.716884531752 17.972516584484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang