Paradise Point
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Napier-weg 12, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paradise Point is 'n bekoorlike gastehuis in St. Francisbaai en bied gerieflike oornagverblyf aan gaste.
Dit bied slaapplek aan 2 tot 16 gaste en word in 3 dele verdeel naamlik The Main House, 'n woonstel en 3 aparte ateljee-eenhede op die grondverdieping. Elke verblyfopsie het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort.
Unieke geriewe by Paradise Point sluit 'n skeepsvraghouer wat in 'n swembad omskep is en 'n etenstafel wat uit die 1850's dateer in. Die gastehuis bied gerieflike verblyf aan beide ontspannings- en sakereisigers.
Daar is ook sonkrag by die gastehuis sodat gaste nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Napier-weg 12, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Paradise Point het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Napier-weg 12, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang