Paradysie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R36, Potloodspruit Erfdeel 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paradysie is op die rivieroewer buite Lydenburg en word met bosveld omring vir privaatheid. Dit is 'n lieflike selfsorghuis vir 'n gesin van 4 net langs die R36, 10 km buite die dorp.
Die huis werk met sonkrag en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 slaapbanke in die leefarea vir kinders. Die badkamer het 'n geiser wat met gas werk, 'n stort en toilet. Ander geriewe sluit 'n waaier en gasverwarmer in.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, maar let asb. dat daar nie 'n mikrogolfoond is nie. WiFi is beskikbaar, maar daar is nie 'n TV nie.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die rivier. Daar is braaigeriewe en 'n roeiboot en gaste moet asb. hul eie vuurmaakhout saambring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langs die R36, Potloodspruit Erfdeel 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Paradysie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R36, Potloodspruit Erfdeel 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang