Paresis Park 30
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Brandberg- en Paresisstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Vanaf R1 440 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Paresis Park 30 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is naby die see geleë.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea met 'n binnebraai. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond, en daar is 'n eetarea.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en daar is 'n alarmstelsel vir sekuriteit. Koopkrag is vir gaste se eie rekening. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke en vadoeke saambring.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoek van Brandberg- en Paresisstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Paresis Park 30 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Brandberg- en Paresisstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo