Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Park Living Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Genevieve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 50 resensies vir Park Living Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Skoon, netjies, bekostigbaar en ideaal geleë.

Ek en my dogter het baie lekker gebly.

Christo B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie gerieflik.

Baie lekker plek, uitstekende ligging en baie veilig en netjies. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Hantie A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Baie netjies en ruim kamers.

Baie netjies, skoon en ruim kamers. Al ons verwagtinge oortref. Sal beslis weer besoek en ook aanbeveel.

Jan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Pleasant stay and comfortable.

We had a great experience and the use of the lapa was very useful to us. The swimming pool was the best part after a long day on the road. We organised support with them and we actually could not finish the food, it was plenty and tasty. I would definitely use the place again. Location wise it is very close to a small shopping centre with PnP which is super useful.

Helani D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helani D

Lekker. Uitgerus. Veilig.

Ek en my kinders het baie lekker gebly. Vriendelike diens. Skoon en netjies. Baie dankie.

Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ontspanne.

Ek het die area is reg om in 'n gastehuis te bly.

Monica T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica T

Skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly. Baie goed ingerig en netjies. The host was behulpsaam en vriendelik.

Delia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia B

The accommodation is clean, comfortable and in close proximity to restaurants.

Our stay was pleasant and comfortable.

Patricia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S

Rustig en skoon en pragtige tuin.

Ons het heerlik gebly. Was in Bloemfontein vir my moeder se begrafnis en kon kom en gaan soos ons wou.

Sanette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette G

Net wat mens nodig het na 'n lang rit!

Skoon, netjies, gerieflik teen 'n baie goeie tarief.

Benita F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita F

Lekker bly maar lekker.

Lekker bly maar lekker. Heerlike oornag blyplek.

Susan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Sal enige tyd aanbeveel.

Baie lekker gebly. Alles soos geadverteer.

Bertus L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L

Skoon en netjies. Ideaal vir 'n stopover.

Alles was reg, netjies en het gewerk. Veilig gevoel.

Johan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Plek is skoon en netjies. Die swembad was 'n plus in die hitte.

Ons het baie lekker gebly.

Marelize T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize T

Heerlik!

Wat 'n aangename ervaring! Alles was skoon en netjies en baie ruim blyplek! Ons het heerlik gebraai die aand in die kuier area. Mooiste badkamer en lekker groot stort! Baie dankie!

Bianca P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

Uitstekend.

Ons het dit baie geniet. Baie lekker gastehuis, sal vir seker hulle weer besoek!

Zayne G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zayne G

Clean, quiet & neat.

Can't really say because we only stayed for one night.

Elana D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana D

Waarde vir geld. Baie ruimte.

Lekker verblyf en braaiplek.

Jolandi B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandi B

Goed gelee, gerieflik, vriendelike ontvangs, basiese benodighede.

Voldoende vir doel van besoek.

Alexander S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander S

Spacious room with comfy bed!

Good bed, great WiFi, very secure, large and spacious.

Isabella G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella G

Baie ruim eenheid. Was netjies en skoon. Goeie ligging en veilige parkering.

Die plekkie was ruim, skoon en netjies met aankoms. Min sitplek in die eenheid maar ons was net 1 aand daar dus nie gepla nie. Van die ander gaste het geraas. Dalk oorweeg om 'n boodskap op die dag van inboek te stuur aan die gaste net om hul gerus te stel hul word verwag. Verder het ons baie lekker oornag.

Ziggy W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziggy W

Nice stay, except for the above mentioned.

It was a really nice stay and I would stay there again, but please take note of the following: The mats were a bit dirty, and two of us have what seems to be bite marks, which could be due to unsanitary bedding or sheets.

Fg V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fg V

Baie lekker.

Baie lekker. Beide kamers moet net lugversorgers hê.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Annamarie L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie L

Sou dalk langer wou bly, maar 'n volgende keer.

Lekker. Net een aand se slaap, lekker stil, en skoon. Dink net dat daar wel 'n klein houertjie met sjampoe en kondisioner kan wees.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wayne T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne T

We visited family in Bloem and had them over for a braai and loved the facilities.

We had a lovely stay and made use of the facilities. We would definitely stay there again!

Johan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Rustig oornag.

Ja, baie lekker gebly.

Benita F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita F

Perfekte oornag verblyf.

Baie goeie opsie vir oornag.

Conrad K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad K

Sak pas lekker.

Beste plek wat ons nog by gewoon het in Bloem!

Josef F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef F

Baie lekker en gemaklik, ek kom weer.

Ek het vier aande oorgeslaap en gevoel asof ek by my eie huis is. Netjiese, skoon gerieflike blyplek. Loadshedding is goed oorbrug met bystandkrag.

Monique S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Just popped in for a short stay.

Close to amenities, perfectly situated.

Pieter L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Wonderlik

Baie behulpsaam, skoon en gemaklike kamer, stil, geen lawaai nie.

Teagan T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teagan T

Absolutely amazing stay! I will happily return to park living for my next stay in Bloemfontein.

Park Living Guesthouse is clean and equipped with everything one would need, and the staff is extremely friendly. It's an amazing location for young people wanting to be close to restaurants, shops etc.

Elize V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Ons het regtig slegs daar geslaap, maar dit is 'n lieflike plek. Pragtige tuine en kamers baie netjies. Badkamer heerlik met 'n groot bad.

Ons het in kamer nr. 6 geslaap. As ek een opmerking mag maak. Daar is slegs 'n spieël in die badkamer. Het gesukkel om hare droog te blaas, omdat daar nie 'n spieël in enige van ander vertrekke was nie.

Park Living Guesthouse se terugvoer

Dankie vir u vriendelike terugvoer en aanbevelings. Ons ag dit altyd hoog en probeer voortdurend one gastehuis opgradeer en verbeter.

Ons het 'n lekker groot spieël in die kamer 6 aangebring.

Ons hoop dat julle 'n volgende keer sommer baie lekker sal slaap.

Mooi bly.

Park Living Guesthouse
Mapula M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapula M

A clean place, the caretaker lacks the spirit of hospitality.

I also recommend that the caretaker should check loose stuff like towels and utensils etc. for verification.

Park Living Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review.

Our guests always give us wonderful feedback on our caretakers, I will certainly follow up and apologize if she was feeling a bit off on the day.

Yes, thank you, things are always counted. Thus we pick up if something is missing and also broken and trust guest will report and replace such items - such as the broken pot plant, cupboard door and missing towel from your group's stay. As communicated telephonically we look forward to hearing back from you in this regard.

Hope to see you soon.

Park Living Guesthouse
Sarie H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie H

Heerlike rustige area.

Heerlik gekuier en alles is daar wat mens nodig het. Sou net hou van 'n beskuit saam met my koffie in die kamer. Eetkamer kan doen met 'n waaier of aircon. Botter en kaas was al gesmelt.

Rina K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina K

Verblyf was skoon en netjies.

Sou net graag bietjie meer koffie, tee en melk in die woonstel wou gehad het. Te min gewees vir aankoms en dan nog vir volgende oggend ook. Ons was ook ongelukkig met die buurman wat 2 uur die nag met iemand op die foon of wat saam in die kamer was baie hard gesels het en ons wakker geword het en dit het lank geduur.

Marisa J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa J

Skoon en netjies.

Skoon en netjiese verblyf.

Johan W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan W

Not a pleasant experience.

The old converted house is not soundproof. The people occupying the unit adjacent to the one occupied by me returned to their unit deep into the night. They made a noise that woke me up. It was clear that they were having a domestic altercation of sorts and continued swearing at one another for goodness knows how long. Checking out is inconvenient. One has to park your car at the entrance/exit then walk back to the reception, activate the gate with the remote, deposit keys into the key safe and hurriedly return to your vehicle exiting before the gate closes.

Adrian A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian A

Ek het baie lekker en rustig gekuier by Park Living Guesthouse.

Die beste diens en baie vriendelike personeel!

Park Living Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Adrian. Dit was vir ons so lekker dat jy by ons kom kuier het. Maak gerus weer so. Mooi bly.

Park Living Guesthouse
Gerhard C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Dankie vir die lekker oorslaap op die lang pad tussen die Kaap en Gauteng.

Goeie diens en die kamer was gereed met aankoms. Ontbyt in die oggend was lekker.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Susan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Lovely place with an excellent vibe.

My mom and I stayed the night. We had a great time. The hostess was great and willing to help if/where needed. Would definitely stay there again.

Wilma S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Heerlike, rustige en netjiese verblyf.

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar gaan kuier!

Bm D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bm D

Vriendelik ontvang en tuisgemaak in groot kamer vir vier met groot badkamer.

Ontvangs was vriendelik en saaklik, Ons het die groot kamer met groot dubbelbed en twee enkelbeddens en alles wat vir 'n nag se verblyf nodig was, baie gerieflik gevind. Ons was oupa en ouma en ons dogter met hul babaseun van amper 2 jaar en ons is gerieflik in die kamer geakkommodeer. Die ruin badkamer was baie handig met die baba veral en daarby die dubbele geriewe soos die bad en stort en dubbele wasbak. Hoewel in 'n relatief besige straat, was dit stil. Die personeel het hulp verskaf met die was en droog van die babaseun se kleertjies. Oor die algemeen was alles baie netjies, skoon en stylvol. waarde vir geld - vir seker. Kan die plek sonder huiwering aanbeveel. Dankie.

Carike H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike H

Beste waarde vir geld ooit.

Ons was aangenaam verras deur wat ons gekry het en wat ons daarvoor betaal het. Ons sal elke keer daar oorslaap as ons deur Bloemfontein ry.

Jo-ann S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann S

Great stay away from home.

Welcoming, friendly and helpful hostess. Clean, tidy and comfortable room. Great situation close to market, Pretty Gardens and shopping centres. Free WiFi. Lovely pool and braai area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie verblyf weg van die huis af.

Verwelkomend, vriendelik en behulpsame gasvrou. Skoon, netjies en gemaklike kamer. Dit is naby die markie, Pretty Gardens en winkelsentrums. Gratis WiFi. Lieflike swembad en braai-area.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adrie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adrie D

Vriendelik en hulpvaardig.

Die gasvrou het nie van ons bespreking geweet nie, derhalwe was ons kamer nie 100% gereed nie, want die elektriese kombers het nie gewerk nie, maar hulle het gou 'n plan gemaak!

Pieter H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter H

Rustige oornagstop met alles wat ons nodig gehad het.

Netjies, skoon en het alles wat nodig is vir 'n oornagstop.

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1901c856bdd9990379acc47ecaa0dadceddd6cd983fcf49721ddb0a4af851e97546f47ab4716e46d57cf82a07a514d9f00ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 46 Elias Motsoaledi Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.099007050703 26.1498389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang