Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ParkHill Luxury Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Angela C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautifully decorated, comfortable rooms, perfect for our needs. Lovely property, great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Tops en asemrowend. Ek sal vir seker weer daar vertoef. Ek en my vrou was so verras oor die netheid en inhoud van als. Ek kan ons verblyf in 1 woord opsom, tops. Dit is altyd lekker om so 'n lekker plek te ontdek, 'n ware diamant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goeie ervaring. Uitstekende verblyf, sal weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Het baie lekker gebly, die plek is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozua J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Waarde vir geld akkommodasie. Ons was verras met die netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie. Die vriendelike diens van Grizelda was uitstaande. Kon ook lekker afkoel in die skoon swembad na 'n lang warm reis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Mooi en modern. Baie lekker gebly, skoon, netjies en baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Stil en veilige area. Gasvrou baie oulik en akkommoderend met spesiale versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik en rustig. Het lekker gebly, dankie. Baie gerieflike en groot kamer met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle J
1 nag
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies, luuks. Hoewel ek net 1 nag oorgeslaap het, alles was netjies en skoon. Luukse afrondings en gemaklik. Heerlike bed, geen knoppe of vreemde kolle nie. Alles was stil en rustig vir 'n goeie nagrus en die 'blackout' gordyne het gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grizelda
ParkHill Luxury Accommodation
Baie dankie vir die pragtige review, waardeer dit opreg

Jahnus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grizelda
ParkHill Luxury Accommodation
Baie dankie Janus vir die kort, maar kragtige review! Wardeer opreg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grizelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Wessels-straat 25, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56be3f45c764c1f822eccf1b8800d85ab1d1e93862c93580de4abe91f33b0e9933232b6ffbd5568eae4876c5c3ac8e0cac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 25 Frans Wessels Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.101842820178 26.150839171164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang