Parkside Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Visagie-singel 10, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Parkside Guesthouse kyk uit oor die Towerkop en Elandsberge in Ladismith en bied gerieflik gemeubileerde verblyf aan besoekers in die area.
Gaste het 'n keuse van 6 kamers wat elk tot 2 mense kan akkommodeer en privaat ingange het. Gemeubileer met koninggrootte-beddens, of 2 enkelbeddens, die kamers het ook privaat badkamers met storte en/of baddens, en swemhanddoeke is op versoek beskikbaar. 'n TV met DStv, asook tee- en koffiemaakgeriewe, word voorsien in die kamers wat na die swembad binnehof oopmaak.
Die B&B is toegerus met WiFi, en aandetes is op versoek beskikbaar. Braaigeriewe, braaipakke en braaihout, asook parkeerplek, is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ladismith bied gaste 'n verskeidenheid wynkelders, asook doendinge soos perdry-, stap-, voetslaan-, fietsry- en 4x4-roetes.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Illona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Frans Visagie-singel 10, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Parkside Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ladismith Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Visagie-singel 10, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang