Parkwood Boutique Hotel
Beskrywing
Die standaardkamers is kleiner en het elkeen 'n moderne badkamer met 'n aparte stort, bad en toilet. Elke kamer beskik oor ondervloerse verhitting, 'n ingeboude kluis, koninggrootte-bed, gratis WiFi, 'n yskassie, TV met 12 kanale en 'n iPod-koppelstasie/radiowekker.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Ongelukkig laat ons geen kinders onder die ouderdom van 12 toe nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse kamers is groter eenhede en elkeen het 'n ingeslote privaat patio waar gaste kan ontspan. Die badkamers vir hierdie kamers het dieselfde geriewe as die badkamers in die standaardkamers, maar is groter en meer luuks. Elke luukse kamer beskik ook oor 'n ingeboude kluis, gratis WiFi, TV met 12 kanale, lugversorging en 'n iPod-koppelstasie/radiowekker.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Ongelukkig laat ons geen kinders onder die ouderdom van 12 toe nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim kamer het 'n ingeslote tuin en patio-area met 'n privaat buitestort vir warm somerdae. Die kamer het ook 'n leefarea, oorgenoeg kasruimte, 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n kluis, 'n TV met 12 kanale, WiFi, 'n yskassie en 'n iPod-koppelstasie/radiowekker.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Ongelukkig laat ons geen kinders onder die ouderdom van 12 toe nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Worcester-weg 7, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang