Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pascal's of Napier

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Cindy P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker gekuier. Lieflike plek en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Quality, quality and more quality. The accommodation was clean and very quiet (even though it is adjacent to a restaurant off the main road). We were surprised by the mini breakfast " bar" which offered everything we needed, there was even a little bottle of Sherry with the cutest little glasses. The accommodation was clean and super inviting. As the venue has solar, there was power all the time (and even an electric blanket was provided). The big bonus was the restaurant which offered the best quality place. Calling it impressive is an understatement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Pascal's of Napier
Thank you Alex. Kind words indeed. Thank you for staying with us!

Luca H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Tranquil value for money. We were pleasantly surprised at how spacious our room was, with a view, and a private balcony. Definitely good value for money. Lovely restaurant on the premises. Very relaxing stay in Napier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana T
1 nag
4.8
Feb 2024

Just what was needed for a stop over. Arrived on a very hot day, the unit was cool and had a fantastic shower! Really enjoyed the complimentary port, thank you! WiFi, super comfortable bed, view over the garden, perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

Ek het lekker gekuier in 'n netjiese plek met veilige parkeering en 'n mooi uitsig. Dit was goed geleë in die hoofstraat met parkeermogelijkheid langs die woonstel agter 'n hek. Die plek was skoon en netjies met koffie. Daar was 'n mikrogolfoond en selfs 'n klein stoof. Daar is 'n mooi uitsig oor die dorp en kleinhoewes van die woonstel se stoep met lekker gemaklike stoele op die stoep. Daar was lekker warm water vir die stort.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois D
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Ons het die tyd by Pascal's baie geniet. Die kamers is skoon, netjies en baie goed toegerus. Ons is vriendelik deur die personeel ontvang en het baie lekker in die restaurant geëet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Pascal's of Napier
Baie dankie vir die mooi resensie. Hopelik sien ons julle weer!!

Jaco S
1 nag
4.4
Jan 2023

Gemaklike verblyf, heerlike kos. Vriendelike diens en alles op sy plek. Sal vir seker hul weer gebruik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Nov 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Henk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Netjies baie gasvry. Baie netjies, baie gasvry, heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Amazing, friendly and beautiful. Amazing vibe when we arrived. The owner is really awesome and staff welcoming polite and professional. Our room was lovely and we loved the decor in the restaurant. The food was next level and I definitely recommend the burger it was the best burger I have ever had. The cats and dogs are friendly and lovely to be around. You will see us again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 48, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA2UkfxKJLHx687eya749TysHOj8RIXdxz6zatdKDgKEAm4HPNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 48 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.471783464622 19.89700675582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang