Selfsorg in Leeu-Gamka

Pastorie Huisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Maria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfekte ligging. Behalwe dat die plekkie knus op die roete terug Gauteng toe lê, is die mense wat dit bedryf twee engele. Niks is te veel moeite nie en hulle gasvryheid is ongeëwenaar. Ons het lekker gebly. Alles was silwerskoon en netjies. Plus die volgende oggend se alarm was lewendig en gratis (die mooiste hoenderhaan!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties! Wonderlik en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf B
1 nag
5.0
Des 2025

Rustig. Die plek is uiters netjies, skoon, en gerieflik, met 'n baie lekker braaiplek. Die lugversorger in die slaapkamer was 'n wenner (dit was by aankoms 40 grade buite). Op die perseel is twee merkwaardige kerkgeboue, van 1922 en 1966 as ek reg onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike en veilige oornagplek tydens reis. Die Pastorie Huis is baie goed geleë langs die N1 hoofweg, ideale oornagplek vir reisigers. Dit is goed toegerus, ruim en veilig. Ons is vriendelik ontvang en alles was in werkende toestand. Die hoofkamer se bed is baie gerieflik en slaap baie lekker. Lekker beskutte buitebraai beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Pastorie Huisie
Baie dankie vir die aangename en mooi resensie, dit altyd 'n riem onder my hart as mens sulke mooi woorde sê. Groete, Dirk Pastorie Huisie

Elizabeth W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A wonderful stay over. It was wonderful and the host was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Koel, netjies, vars, goed toegerus en stil. Kan dit aanbeveel. Beslis 'n plekkie waar jy kan ontspan en rus. Ons gasheer was deurentyd beskikbaar en baie behulpsaam. Aircon was reeds aangesit en die huisie was koel toe ons daar gestop het. Met 'n buitetemperatuur van 39 grade was dit beslis 'n lafenis. Uiters netjies en toegerus. Ek sal beslis weer daar inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Oornag verblyf. Dit was perfek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2025

Baie gerieflike oornagfasiliteit. Verblyf is netjies en skoon met die nodige geriewe vir oornag. Die gasheer sorg dat gaste gemaklik is en ook baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie U
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Goed geleë op die N1. Die Pastorie Huisie is perfek geleë tussen Beaufort Wes en Laingsburg. Die Huisie is skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het om te braai. Die beddens was gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna W
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Heerlike rusplek op die langpad. Ons het heerlik gekuier en alles gehad wat ons nodig gehad het. Dirk het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHF6oZrIWuQg8IPxayeFwpCfG8X40PcDK8DMHbHsjH71RQKgTl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 N1 NG Kerk 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.777412106358 21.974690394165
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang