Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pat Busch Mountain Reserve

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Ondela N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful and pretty. We had an amazing time off the city. It was perfect, clean and very classy. Loved our stay and definitely going to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die hele familie het dit so baie geniet. Baie mooi plek tussen die berge. Dit was 'n fantastiese wegbreek. Prentjieskoon tussen die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was 'n wonderlike wegbreek-naweek. Nie te ver om te ry. Pragtige omgewing. Pragtige omgewing. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Verkwikking vir die siel en salwing vir die gees. Dit was 'n salige rustige naweek in die mooiste natuurskoon wat die mooie Kaapse wynlande kan bied. In die stilte kan mens die voëls hoor gesels en die groot vyeboom, langs die stoep, se blare hoor ritsel. Die enigste probleem is dat ons nie 3 dae langer kon bly nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kara P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Dit was 'n rustige wegbreek met ongelooflike natuurskoon. Ons het lekker gebly en sal beslis weer die plek besoek. Die Pine kothuis is goed toegerus en lekker geleë vir 'n naweek wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Darryl Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Beautiful quiet location. The location was perfect for a quick breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Just what the doctor ordered. A long weekend in the mountains. Nature, good company, great food, cocktails, a hot tub and a jacuzzi bath. Feeling well relaxed after our visit. What more could we ask for? We will certainly be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantol V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie mooi en rustig. Fantastiese plek, baie mooi, het die rustigheid vreeslik geniet en personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harald H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Lekker gestap, visgevang en ontspan. Die span by Pat Busch is almal vriendelik en het goed na ons gekyk. Ongelukkig maak die blou bessie plaas lanksaan geraas gedurend die nag, maar dis sekerlik nie altyd so nie. Die natuurreservaat is baie mooi en die staproetes is puik. Ons sal weer kom om te stap en om vis te vang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berg-en-Dal, Klaasvoogds-Wes, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0NTJhMWNhLTc0ODItNGE2OS1hMGM5LTZiMWMwMTM4YjlmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Berg-en-Dal Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.776630282587 19.99686062336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang