Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster Cottage on 21

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Rene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

‘n Pragtige plek, keurig ingerig met meer as wat ons nodig sou kry. Baie dankie. Ons het besonder lekker gebly, baie gerieflik, ruim en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die gesellige kothuis het bygedra om ons tyd in Paternoster baie lekker te maak. 'n Pragtige kothuis wat baie goed toegerus is. Ons het baie lekker gebly. Die houtstofie in die sitkamer is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik. Baie lekker gebly, naby die strand en die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Fantastic. Baie lekker gebly. Baie rustige area. Alles baie netjies in huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariantha F
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Ontspannend, gerieflik en beslis aan te beveel. Die eenheid is ongelooflik gerieflik ingerig, skoon en toegerus met alles wat nodig is. Lieflik gemeubileerd en goed geleë. Net die braai word bemoeilik deur die ligging daarvan - met geen bedekking teen wind en weer, en indien daar 'n muurtjie of kolebak was, sou dit verhoed dat stompe op dek val.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emilize N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Netjies en waarde geld. Sal wel net omheining verbeter. Baie oulike cottages.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Quiet, peaceful. My stay was lovely. The place was clean and tidy. The only recommendation I have is to have an outside dustbin, or make arrangements for the dustbin to be emptied daily. It is a self-catering cottage, so we disposed of food particles when cooking and eating, and because of the heat, the smell inside is elevated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alichia N
1 nag Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Gerieflik en naby aan die strand. Lekker ruim en gerieflik toegerus. Letterlik om die draai van die strand af. Troeteldiere welkom (indien gereël), maar wees bewus dat die buiteperseel nie 100% privaat of totaal omhein is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rika B
1 nag Saam met vriende
3.8
Feb 2024

Afwesigheid van televisie en internet. Verhoog dan die tarief maar. Verhoog die tarief, maar voorsien internet en televisie. Geen melk voorsien nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Camilla
Paternoster Cottage on 21
Rika, dankie vir jou review. Ek wil egter graag volgende uitwys: Ek doen baie moeite om gereeld die geskrewe inligting en fotos op die platform op te dateer. Die TV waaroor jy kla is duidelik op die platform verduidelik en op die WhatsApp-boodskappe wat ek jou voor aankoms gestuur het. Jy het nie die e-pos of WhatsApp-boodskappe gelees of daarop geantwoord nie. Ek doen baie moeite om alle inligting akkuraat vir gaste deur te gee voor aankoms en verwag dat gaste dan so gaaf sal wees om die inligting deur te gaan, sodat hulle seker is van alles. Daar is internet en dit is beskikbaar. Die wagwoord en WiFi-inligting was in die WhatsApp-boodskappe wat ek jou gestuur het. Ek hoop nie die negatiewe resensie beïnvloed ander gaste om hierdie pragtige cottage te bespreek nie. Dankie, Camilla

Kobie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit is vir seker 'n 5 ster verblyf. Ons het lekker gebly. Alles was perfek. Jy kon die stilte hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 330

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6949305403d07bcfd1e22953ff3dc3e7f07ea0dbc5d20656570ec6308d76deb9129cf811537913e6b06b126835eefa42d8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag, vir 5 mense 25 5 1 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.807556650644 17.89483198004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang