Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paters Nessie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Eleanor C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons verblyf was sonder twyfel, super uitstekend. Vanaf ons aankoms totdat ons vetrek het, het die eienaars van die akkommodasie hul uitstekend van hul taak gekwyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Asemrowend. Fantastiese plekkie. Wonderlike 'hosts'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik, rustig en asemrowend. Die was skoon, pragtig, gerieflik en die braai area was genotvol. Loop afstand na omtrent alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonsai J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Baie lekker. Veilig. Vriendelik. Sal weer daar bly. Ja, lekker gebly. Sou graag koffie en so aan daar wou hê om te drink en miskien beskuit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Claude P
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Feb 2024

It's always a pleasure to visit Paternoster. My stay at Paters Nessie was fantastic. I had an awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andrew V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig en stil. Ons het die plekkie geniet. Rustigte wegbreek van stadsgewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donay B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Dit was 'n wonderlike kuiertjie. Alles was presies soos dit op die photos aangedui is en die ligging maak alles net meer perfek. Die eenheid was mooi skoon en netjies. Alles was daar wat 'n mens nodig gehad het. Ons was net bietjie bekommerd oor die skuifdeur wat nie kon sluit nie, maar daar is 'n safety gate ook. Een ietsie wat nie so lekker gewerk het nie, was die strykyster. Dit was los en ons het heeltyd gesukkel om dit te gebruik. Dis maar die enigste problems wat ons oog gevind het, maar apart van dit sal ek definitely weer terugkom. Dis beslis die beste plek wat ek al besoek het. Dankie ook aan Manerva wat ek kon gebel het toe ons paar vragies gehad het. Well done, Paters Nessie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Daulina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Sien Sterre. Ons het ongelooflike lekker gebly al was dit net vir 2 aande maar ons keer terug in Desember 2023. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

The place was very nice. Will visit again. Area was quite safe and near to everything. We walked everywhere. Beach access was easy and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Manerva Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Visvangerstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09bd4aec4cfe227852e304085d0370ad6d734006c0447b1073accae2627b0dd15410eb0a8a3371684709cd719924b8e2db7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 11 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.806804308517 17.898233234882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang