Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paul Kruger 63

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Antoinette Z
1 nag
5.0
Aug 2024

Dit was 'n vinnige oorbly, ek was gerieflik en het veilig gevoel. Ek het heerlik warm geslaap en het die stilte van die omgewing baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanus
Paul Kruger 63
Hi Antonette, Thank you for your review. One of our desires was to try and create a small area in the middle of town that gave the feeling of being on a farm. We look forward to hosting you again in the future. Regards, Mike

Chantel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Dit was 'n baie mooi en gerieflike plek. Dit was heerlik en kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker oornag. Alles wat jy nodig het vir oornag. Ontvangs vriendelik en behulpsaam. Blyplek skoon en netjies. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanus
Paul Kruger 63
Hi Thomas, thank you for your review. All our reviews are shared with our staff and help us to provide our guests with the best possible experience while they stay at Paul Kruger 63 Self-catering cottages. We look forward to hosting you again in the future. Regards

Jenny B L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Comfortable all we needed. Friendly and helpful host. We will be back. Neat and comfortable. We would love to return for a longer stay to see more of Robertson. Lots of history. Knowledgeable and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanus
Paul Kruger 63
Hi Jenny, thank you for your review. Robertson has so much to offer and we do try to make it interesting for our guests. We look forward to your next visit. Regards

Annemé P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Stil, sentraal en wonderlik. Ek en my man het baie lekker gebly. Die plekkie is lekker privaat en die gerieflike braaiplekkie het dit nog beter gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fanus
Paul Kruger 63
Hi Annemé, Thank you for your review. We made sure that every unit has its own braai facilities, with almost all of the braai areas having a brick braai, unless there was no room; in that case, we installed a braai with wheels. We look forward to your next visit. Regards, Mike

Tessa F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Rustig en gerieflik. Dit was rustig, gerieflik en ruim.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanus
Paul Kruger 63
Hi Tessa, Thank you for your review. Hopefully, we will see you again soon. Regards, Mike

Franklin B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2024

I enjoyed the stay. The place is convenient and well managed, quiet and respectful. The WiFi connection was not so good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fanus
Paul Kruger 63
Hi Franklin, thank you for your review. In order to improve the internet, we have recently requested that our Fibre line be upgraded to a 100 Meg line speed. Hopefully, this should make a big difference. We look forward to hosting you in the future when you should experience a better WiFi setup. Regards, Mike

Gerald D
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Baie lekker. Verblyf goed georganiseer. Vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Orpa H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Sal dit heroorweeg om daar te bly. Ons was vriendelik ontvang. Binne ons blyplek was dit nie uitgevee nie. Die buitelig het heel aand gebrand, dit maak die kamer so helder dat dit moeilik was om te slaap. Die TV/DStv het nie gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cornelis K
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2024

Nie weer nie. Het al 3 keer daar oorgebly. Plek gaan duidelik agteruit.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Fanus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 221

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger 63, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0422e0191905a4f66ea789a2d26740af792be139e17f3e19d3675167a27730167e27ccd33a56c4d5082d46af8d31a793222f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 63 Paul Kruger Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.801307705652 19.884785751521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang