Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paws TiPi at Lancewood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 685 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Paws TiPi at Lancewood bied unieke selfsorg-glanskampverblyf naby Robertson in die Wes-Kaap. Die eiendom spog met pragtige natuurskoon van die omliggende berge, valleie en woude.

Daar is 2 groot TiPi-tente met slaapplek vir 9 gaste. Die eerste tent bied slaapplek aan 5 gaste en het 'n enkelbed, 'n dubbelbed 'n dubbelslaapbank. Die tweede tent bied slaapplek aan 4 of 5 gaste en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n klein kinderbed. Linne en komberse word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die eiendom is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en gebruik 'n kombinasie van sonkrag vir die beligting en gas vir warm water. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof en 'n ketel toegerus. Ander geriewe sluit 'n braai-area en 'n swembad in.

Badkamergeriewe by die kamp sluit 'n privaat oopdak-stort en by die ablusieblok het elke kamp 2 badkamers met toilette en 'n toilet en 'n stort.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 6 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 685
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R2 685
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fbf2d2c24ebf805d548f94bb566f9bdc061430284ced56454d04e928d910e422041e070cb4e181fbf4bf2f7851a4de3f975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 685 per nag, vir 9 mense Assegai Rest Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.775932131247 19.982021008597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem