Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peaceful Place

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 212 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Natalie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Enigste probleem vir my is dat my kar nie veilige parkering gehad het nie. Het baie lekker oornag. Pragtige uitsig oor die see. Baie mooi en skoon eenheid. Het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jac F
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie ontspannend. Aangename verblyf, rustig, stil, pragtige uitsig, uitstekende fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndon S
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Was what we needed. It was okay. Everything as expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Wonderlik. Lieflike uitsigte, goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ja, baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kaz
Peaceful Place
Baie dankie Willie

Joni N
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

Baie spasie, awesome uitsigte, stil. Die strandkant is bietjie bedoringdraad, en die braai is communal, maar behalwe vir dit is die plek baie mooi, sal beslis weer bly. Baie groot, fantastiese mooi uitsig oor die sonsak en strand, flamingo's en seevoëls oral. Plekke is skoon, netjies, maklik om daar uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Baie lekker. Was baie lekker, net gevoel die braai area en kombuis kon 'n klein bietjie skoner gewees het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Beverly D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Incomplete facilities for price. Certain regular items were not there: extra blanket, hand towels, extra toilet paper, sink sponge, no soap in the bathroom, and no table to sit and eat. The site caretaker was very helpful, and I don't blame her, but the owner/manager?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Maria M
1 nag Saam met vriende
3.6
Jul 2024

Ons het slegs 1 aand geslaap en die volgende oggend vertrek. Ontvangs was nie goed t.o.v. beddegoed. Kussing se zoom was geskeur. Inner was te klein vir duvet cover. Baie dun inner vir winter. Daar was geen komberse gegee nie, terwyl dit winter is. Bedlampies het nie gloeilampies ingehad nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Kaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 212

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kobus Meiring-straat 1914, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbFWEnviKvkWpn9muoqvFUp5A09h21KYVP17In0mYvwLD72rC0D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 212 5 1 5 1914 Kobus Meiring Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.275894427095 16.87966210884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang