Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebble Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petersingel 2C, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pebble Beach Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in die kusdorpie St. Francisbaai geleë is. Dit is ideaal vir familie of vriende wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis vanwaar hulle die omliggende area kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n kinderstapelbed. Die boonste slaapkamer het 'n ekstra groot koningingrootte-bed. Die huis het 1 en suite-badkamer en 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en linne word vir elke gas voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en daar is ook 'n aparte TV-kamer. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe, 'n omheinde agtertuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie strande, 2 gholfbane, plaaslike winkels en gehalte-restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Petersingel 2C, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petersingel 2C, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe508d38fed92676f7725876067ab35e8a5910ddf0ad3b4ef09f5864cb1fc483bc1e52a8870596300045cb852cddfd5e0633c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 2C Peter Crescent Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1568347 24.8313286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang