Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebbles

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Greta W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik en verwagtinge oortref! Ons het heerlik uitgerus in die netjiese en goed toegeruste huis. Die uitsig is iets besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Wonderful. Very relaxing. However, the heater in the main bedroom is still cracked. This is our third visit in 12 months.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was presies wat ons verwag het. Met Pebbles se perfekte ligging en toegang tot die strand, was dit presies wat ons verwag het. Die ontvangs en diens wat ons gekry het van die verhuurders maak dit absoluut die moeite werd en ons sal verseker weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Pebbles
Beste Albie, ons is so bly julle het Pebbles geniet. Dit is een van ons beste eenhede wat goed geleë is. Die oop en ruim kuier/braaiplek is regtig groot en bied pragtige see uitsig. Dit was goed om jul hier te kon verwelkom en ons sien uit na jul volgende besoek.

Candice F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Great location, lovely spacious house, well priced and really over delivered! Pebbles was an absolute delight. Spacious, had all the amenities and more and just over delivered. Great location across the road from the beach and restaurant. Will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Great. We had a great stay at a majestic location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna E C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlik. Dit was heerlik. Alles gehad wat ons nodig het. Die wasmasjien was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Fantasties huis, ons het heerlik gekuier. Dit is 'n pragtige huis met 'n fantastiese ligging. Reg oorkant die strand en Voorstrand Rest. Ons het vir ure op die stoep gesit en die uitsig bewonder. Die huis is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ek sou net 'n waaier in die kamer los vir die warmer nagte, en die TV moet beslis vervang word met 'n slim TV. Ek wou graag Netflix kyk terwyl ons daar was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bibi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Baie aangenaam. Fantastiese eiendom en ligging. Baie goed ingerig, veral vir koue winterweer. Ek sal aanbeveel dat die eiendom op 'n meer gereelde basis skoongemaak word, veral die kombuisgedeelte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Pebbles
Hello Bibi Baie dankie vir die review. Ons sal dit beslis onder die aandag van die skoonmakers bring. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Greg F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2024

Brilliant. Absolutely fabulous, beautiful amenities, top drawer stuff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqui S
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Relaxing. The house was perfect. We will be back. Everything was well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 835

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 34, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f1186c373c6f094ae11596ea983d586f0791c4f1cd61680045e04e2c52262580432882de918e1f102a4e9e29f69758954cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.8081 17.89335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang